Reusedwerg

 

Boereverguising

Reusedwerg 2013-08-27 'n Boer of egte Afrikaner verwerf respek. Hy doen dit deur sy optrede, lewenswyse en algemene handel en wandel.

Donkerland: eie mening

Reusedwerg 2013-08-23 Ek het al sy vorige TV-reekse terdeë geniet. Dit raak 'n senuwee iewers. Ek het net die hoogste agting vir sy werk, en ek is beslis nie 'n lid van die kritici nie.

Misdaadslagoffers

Reusedwerg 2013-08-15 Enige geval van geweld of misdaad is moeilik om te verwerk.

Ateïste of te not

Reusedwerg 2013-08-13 Ek verstaan elke persoon se siening oor sy/haar geloof. Daar is iets wat my krapperig maak en dit is die veroordeling van mekaar.

Konsentreer kêrels

Reusedwerg 2013-08-07 Daar was iewers een verskriklike party en dit loop toe uit op 'n smetterige orgie.

Hedendaagse kinders

Reusedwerg 2013-08-07 In die huidige bestel word daar 'n generasie gekweek wat in die toekoms nog lekker moeilikgeit gaan maak.

Nieu-Seeland: Land of Love

Reusedwerg 2013-08-05 Ek het hierdie bietjie nuus en wysheid van 'n ouer dame gekry.

Wapentransaksie

Reusedwerg 2013-08-05 My voorspelling was dat die hele storie onder die mate ingevee gaan word.

Die selfaangestelde kritici

Reusedwerg 2013-07-30 In ons diverse samelewing is almal, ek inkluis se velle selektief flippen dun.

Rugby Skeitsregters

Reusedwerg 2013-07-23 Dit is al 'n holruggeryde onderwerp. Ek kan dit nie verstaan en verwerk nie. Dit gaat mijn verstand ten bove.

Spietkoppe en stories

Reusedwerg 2013-07-09 Dit het blykbaar baie gebeur. Deesdae is dit moeiliker. Daar is spoedmeters tussen die brûe en kry jy blykbaar foto's waarvoor jy nie poseer het nie.

Etniese groep met minste bagasie

Reusedwerg 2013-07-03 Ek stem saam, ek dink die die Indiër het homself in 'n mate van die apartheidsjuk bevry?

Trienie se wille Krugerwildtuin-ervaring

Reusedwerg 2013-06-28 'n Besoek aan enige wildtuin, wildplaas of bewaringsgebied is vir my lekker.

Kaal dansers en flieks

Reusedwerg 2013-06-25 Ek sal nooit my eerste kaalbasfliek in dag des lewens vergeet nie.

Ope brief aan mnr Williams

Reusedwerg 2013-06-14 Daar sit ek toe my poot weer in dit. Ek verwerdig my om iets oor mnr Williams se briefie te seg.
Top