Reusedwerg2013-06-11Ek weet nie of ek onnodig verbouereerd is of nie maar hier kom 'n ding en dit is nie modder nie. Waarom die ewe skielike besoek van die VSA se president? Wat het of wat gaan gebeur.
Reusedwerg2013-06-05Die boodskap wat die dooie ou ook gewoonlik het is "don't worry be happy" en vreet jou groente en moenie jou familie die moer in maak nie.
Reusedwerg2013-05-07"In ons huidige situasie, gesien teen die geskiedenis van die land is dit 'n pypdroom om enige noemenswaardige verandering aan die politieke front te sien of te verwag."
Reusedwerg2013-04-29Ek het die berigte oor Irene van Niekerk in die koerante gelees. Ek hoop ek is verkeerd, maar daar is nog baie gevalle soos sy en daar gaan nog meer voorkom.
Reusedwerg2013-04-09"Natuurlik het die meerderheid van die gehoor die boere geskel en eise op grond gestel. Die ekonomiese gevolge van 'n swak landbou is vir die mense 'n wit konsep."
Reusedwerg2013-01-15Daar word baie redes en verskonings vir die "slagting" op die Suid-Afrikaanse paaie gegee maar aan 'n oplossing vir die vraagstuk sal daar nog lank redekawel word.