Reusedwerg

 

Algemene gesindhede in land

Reusedwerg 2013-12-18

Nalatenskap van Mandela

Reusedwerg 2013-12-12
Ek het eers van Mandela gehoor toe ek meer as my deel vir PW en Seuns gaan doen het.

Hoe om 'n vrou te behandel

Reusedwerg 2013-11-22 Na aanleiding van Boer soek 'n vrou. Ek wil net die ongetroude manne op die web 'n paar riglyne gee hoe om die vrou wat saam met hom vir ten minste die afsienbare toekoms gaan leef te behandel.

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-14 Hul omstandighede is verskillend van ons, maar op die plaas rondtrippel met opgeklitste hare tot 'n ligte sousie, en skerppunt skoentjies en heuphang denims was daar nie sprake nie.

Wat kan 'n man dan doen?

Reusedwerg 2013-11-07 Die debat is al tot vervelens toe gevoer. Sedert die ontstaan van die mens gaan die gesprek al aan. Ek praat nie uit die huis uit nie maar ek kan die storie wragtag nie los nie.

Waar’s allie mense

Reusedwerg 2013-11-01 Jy kan dekking kry teen 'n paar sente per dag en dit dek insidente wat op die strate en paaie van ons land gebeur. Ek dink so bietjie daaroor na en beantwoord deur die regte knoppie op die tablet te druk.

Gehate onderwerp: Plaasmoorde

Reusedwerg 2013-10-24 Die woord Plaasmoord is seker een van die mees emosionele opwekkers waaraan ek kan dink.

To frack or not to frack

Reusedwerg 2013-10-22 Ek is nie 'n geoloog of hidroloog nie maar my kennis van verstand seg vir my ek ruik 'n rot. Al die  olieryke lande is woestyn.

Do feel like chicken

Reusedwerg 2013-10-15 Ek lees in die pers oor die minister en haar trawante wat al die hoender oor 'n termyn gevreet het.

Wat is aan die gebeur?

Reusedwerg 2013-10-11 Die gesprek het nie oor die normale gekla en gekerm gegaan nie. Die manne is erg bekommerd en onrustig.

Seer nostalgie

Reusedwerg 2013-10-10 Ek het haar die eerste keer tydens 'n inligtingseminaar gesien. Daar was geen oog kontak of asemlose oomblikke nie. Net eenvoudig, ek het haar gesien.

Waar of 'urban legend'? - nie vir sensitiewe lesers nie

Reusedwerg 2013-09-12 As jy nie Afrikaans kan of wil praat of verstaan nie, jammer vir jou. 

Amerika se rol in die wêreld

Reusedwerg 2013-09-12 As mens die Amerikaners se geskiedenis lees, is die enigste oorlog wat hulle ooit gewen het die vryheidsoorlog.

Elke ou het maar sy probleme

Reusedwerg 2013-09-06 Elke mens het mos maar sy eigere probleme en stress.
Top