Reusedwerg

 

Etnisiteit en verslaggewing

Reusedwerg 2012-08-15 "Ek maak nie my bek oop en roer die media oor die argeloosheid waarmee hulle sekere halsmisdade oor berig nie."

Sosiale vaardigheid

Reusedwerg 2012-07-30 Sosiale vaardigheid

Dankietog vir jou, Jan Rap

Reusedwerg 2012-07-23 Dankietog vir jou, Jan Rap.

Sage van Lesboa

Reusedwerg 2012-07-20 Ek vra nederig om askies indien ek iemand onder 'n wanindruk van my seksuele oriëntasie gebring het.

Weer probeer, regstelling

Reusedwerg 2012-07-19 Genugtig kêrels, wat wil julle of kan julle nie verstaan nie.

Regstelling

Reusedwerg 2012-07-17 Vergun my die geleentheid om net gou 'n regstelling  te maak.

My beurt om te kla en kerm

Reusedwerg 2012-07-16 "Soos in elke gemeenskap kry jy die familie vir wie jy lief is, maar praat nie graag oor hulle nie. Hoekom word die Afrikaner op elke vlak van die samelewing as agterlik, dom en platvloers afgemaak."

Nog volksmoorde

Reusedwerg 2012-07-11 Nog volksmoorde

Nasiebou-/versoenings-/vingers-vleg-dag-dag

Reusedwerg 2012-07-04 Ek hoor oor die draadloos dat daar weer een een van die dae aan die kom is. Is alles gaaf en wel, ek stem heelhartig met so idee saam, maar ek glo nie meer aan Krismisvader of Rooikappietjie nie. En net Smurfies is "nice".

Ons eie royalty

Reusedwerg 2012-06-18 Jaco het geskryf van die aanhangsels wat ons belastinggeld opvreet ...

Mans wat kos maak

Reusedwerg 2012-06-12  Ek sien Enjee loop op dun ys. Hy krap waar dit nie jeuk nie. Ek het ook altyd gedink al wat ’n vrou in die huis moet sien is die "zink" en die "ceiling". In dieselfde asem kan ek noem dat dit ook die rede is dat die bruid wit moet dra, want alle "appliances" kom in wit.

Engelse se paartie

Reusedwerg 2012-06-06 Ek stem saam met Jaco. Die Ingelse ken darem van Pomp en Circumstance.

Rassediskriminasie

Reusedwerg 2012-05-07 Ek weet nie baie van die FHM-model, juffrou De Sousa, se relletjie of faux pas af nie. Ek maak maar my eie afleidings wat ek in die pers daaroor gelees het.

Dis nuwe djaar ...

Reusedwerg 2012-01-05

Leer oor die dood

Reusedwerg 2011-12-12  
Top