Om oor 'n kimlyn te treur
2013-04-23 Rentia ondersoek die aweregse rol van konsumpsie in ’n reportage van die enfant terrible van die Nederlandse letterkunde, Arnon Grunberg. Sy kyk veral hoe hy, deur na die verlange na kos te praat, ’n morele oordeel oor die samelewing uitspreek.Om te kan smul (en daaroor te skryf)
2013-04-16 Rentia vra: as ek nou oor Stellenbosch en sy beroemde eetkultuur wil skryf, in watter vorm sal ek dit giet? Sy kyk na literêre joernalistiek as genre vir aspirantskrywers wat oor stede wil skryf.Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
2013-04-10Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.
