Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet
2013-12-162014 kruip nader. Hiermee die top 15 kortverhale van 2013 op LitNet.
Die digter rewired: raad van Roggenbuck
2013-12-04 Lyk gedigte op die internet nog altyd soos gedigte? Om die internet-generasie te verstaan, moet daar aandag geskenk word aan Steve Roggenbuck wat die rol van digters op die internet herdefinieer, beweer Rentia.Netdigters 2.0 is gevaarlik
2013-11-27 Ons almal lees elke dag toenemend meer tekste, artikels, gedigte, opinies, briewe, blogs, rubrieke op die internet. Verskil hierdie leesproses van hoe ons boeke, koerante en ander vorme van gedrukte media lees?Netpoets 2.0
2013-11-20 Write a poem with the theme “the internet”. Use the internet as a medium to look at how we read and write poetry in the digital age.Wenke vir 'n ware speurtog
2013-11-13 "Om regtig goed te vertaal, beteken om ‘n teks beter as enige leser te lees, regtig te kyk wat die skrywer met taal maak, hoe sy of haar sinne betekenis genereer, waarom een woord in plaas van ‘n ander gebruik word en ‘n spesifieke sinskonstruksie of ‘n spesifieke idiomatiese taalgebruik hanteer word."
Om 'n wêreldbeeld te vertaal
2013-11-06 "Vertaling behoort die plek te wees waar die leser kulturele andersheid te siene kry – in plaas van “domestiseer”, moet dit vervreem."Na aanleiding van 'n kursus in literêre vertaling, besin Rentia oor of literêre vertaling deursigtig of juis ondeursigtig moet wees.
7 Wenke vir kortverhaalskrywers
2013-10-23 Rentia se eerste video-rubriek: 7 Wenke vir kortverhaalskrywersDie skrywer is 'n valsspeler
2013-10-15 "Aan die een kant is skryf ’n spel. Dit is ’n spel met identiteit, verskillende stemme, diskoerse, idees. En waarom vals? Het valsheid nie met leuens te doen nie? Dit is presies wat fiksie is, ’n vorm van valsheid wat as “die waarheid” voorgehou word. Maar dit het heel ironies ook die potensiaal om, deur van fiktiewe tegnieke gebruik te maak, die “waarheid” oop te vlek."
