LitNet

LitNet

Die Waterplek Afrika deur Carina Stander: uitnodiging na Centurion-boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2022-09-22

Die boekbekendstelling vind op 27 September 2022 om 18:00 vir 18:30 plaas. Hier is nog besonderhede.

2022 UJ-prys vir Afrikaans: uitnodiging na zoom-uitsending van die oorhandigings

LitNet Boeke en skrywers 2022-09-22

Hier is ’n uitnodiging na die aanlyn oorhandigings van die UJ-pryse vanjaar. Klik hier vir nog besonderhede.

Etienne van Heerden Veldsoirée: Programnotas | Programme notes

LitNet Feeste 2022-09-21

Etienne van Heerden Veldsoirée, 23–25 September, Cradock: Inligting oor die program en sprekers | Information about the programme and speakers

Press release: The Mandela Bay Arts Festival brings creativity home this September

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-09-20

The inaugural Mandela Bay Arts Festival kicks off this month (23 September – 2 October) in a ten-day celebration of local and regional talent happening live in the Nelson Mandela Bay area. The Festival has released its programme and tickets are now on sale through the Festival’s online booking platform.

New from Delta Books: The guerrilla and the journalist by Fred Bridgland

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-20

This is a personal account of the bond that developed between a guerrilla fighter and a journalist, and the terrifying challenges they faced as they revealed Savimbi’s true colours.

Nuut by Human & Rousseau: Moederland deur Madelein Rust

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-20

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig.

Nuut by LAPA: Uit die donker deur Santie van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-20

Ian Strydom het twee gesinne: Madelein en driejarige Liam, vir wie hy soveel tyd moontlik steel, en Henriette en sy ouer kinders wat hom al minder nodig het.

Pasverskyn: Elf dae in Amsterdam deur Elizabeth Wasserman

LitNet Boeke en skrywers 2022-09-19

Millie is die middelste van vyf kinders, en wanneer sy die kans kry om vir ’n "week of wat" na Amsterdam te gaan om na haar oeroue tante te gaan kyk terwyl dié aansterk na ’n knie-operasie, gryp sy die kans aan.

Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft Drinks Festival!

LitNet Leefstyl 2022-09-19

LitNet, in samewerking met LK Mediabook en die Stellenbosch Craft Drinks Festival (SCDF), gee 3x2 kaartjies weg. Dit sal drie paartjies die geleentheid gee om die SCDF op 8 Oktober by te woon.

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-09-19

Is jy in graad 8 en kan jy nie meer wag vir die blaaskans voor die vierde kwartaal nie? Hierdie Afrikaans Huistaal-vraestel deur Eugene van der Westhuizen kan jou deur die laaste voorbereiding van die derde kwartaal se toetsreeks laat skaats.

Persverklaring: StudentePlein oorweeg appèlopsies ná hofuitspraak in US-taalsaak

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2022-09-16

StudentePlein oorweeg verdere regstappe, insluitend appèl, na ’n uitspraak vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof waarin die hof bevind het dat die Universiteit Stellenbosch (US) nie onregmatig opgetree het toe daar in 2020 en 2021 met Afrikaanse leermateriaal weggedoen is nie. 

Persverklaring: Universiteit Stellenbosch is verbind tot meertaligheid

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2022-09-16

Die Universiteit verwelkom die Hooggeregshof se uitspraak dat die Senaat (en sy komitees) nie die taalbeleid oortree het soos beweer is nie, en dat die verklarende versoek – wat ’n bevel aangevra het dat die Senaatsbesluit en veranderinge aan die fakulteite se Taalimplementeringsplanne as ongrondwetlik, onregmatig en ’n skending van die 2016-Taalbeleid verklaar word – van die hand gewys word.

LitNet: Jou skrywersgalery

LitNet Nuusbrief 2022-09-16

LitNet: Jou skrywersgalery

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-09-15

As jy na die getal kyk, voel dit jy sien al dubbel van al die spanning gedurende jou toetsreeks? Jy hoef nie jou oë te laat toets nie, graad elf-leerder, want LitNet bied hulp. Lee-Ann West se oefenvraestel en memo kan jou met jou toetsreeks se Wiskundige geletterdheidsvoorbereiding help.

New from Penguin: Black Beach by Daniel Janse van Rensburg and Tracey Pharoah

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-15

Black Beach, located on Bioko Island off the mainland of Equatorial Guinea, is one of the world’s most feared prisons, notorious for its brutality and inhumane conditions.

Top