LitNet

LitNet

New from Penguin: The quality of mercy by Siphiwe Gloria Ndlovu

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-15

In her most magnificent novel yet, award-winning author Siphiwe Gloria Ndlovu showcases the history of a country transitioning from a colonial to a postcolonial state with a deft touch and a compassionate eye for poignant detail.

Nuut by Kwela: Buit deur Dibi Breytenbach

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-15

Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om ’n eksklusiewe onderhoud los te slaan.

Nuut by Protea Boekhuis: Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin deur Julio Agrella

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-15

In Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin word Zeus se buurman, Atif Dinali, se tienerdogter Tahina vermis. Zeus vermoed dat mensehandel en prostitusieringe iets met haar verdwyning te doen het.

Nuut by Protea: Franz Marx: Uit die perd se bek deur Chris Vorster

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-15

Hierdie “biografie” – uit die perspektief van ’n onwaarskynlike vertroueling – is ’n verwerking van gesprekke met Franz (persoonlik en professioneel) deur die bekroonde akteur, skrywer en regisseur Chris Vorster.

Nuut by Litera Publikasies: Wieg deur Joan Kruger

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-09-15

Uit skrapse oorblyfsels soos hofverslae, mediese rekeninge, veilings en testamente onthul Joan Kruger ’n ryk en boeiende verhaal, vol humor en patos.

Pasverskyn: Die verkeerde vrou deur Irma Venter

LitNet Jonathan Ball-portaal 2022-09-15

Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae.

Die spieëlkas, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Spookradio 302 FM, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die delivery man, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Lara se pienk mandjie, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Persverklaring: Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock, besprekings kan nou gemaak word

LitNet Feeste 2022-09-14

Die reuk van ’n Karoovuur, die geklingel van silwer eetgerei op wit tafeldoeke, draadwindpompies … Meng dit met storievertellers, skrywers, akademici, historici, aktiviste en ’n hele klomp honde, dan het jy die raamwerk van die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September 2022 in Cradock plaasvind. Bespreek nou!

Press release: Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock, bookings have opened

LitNet Feeste 2022-09-14

Take storytellers, authors, academics, historians and activists; mix in the smell of a Karoo fire, the tinkling of silver on dining tables dressed in white, and a few dogs, and you have summarised the Etienne van Heerden Veldsoirée taking place in Cradock from 23 to 25 September 2022. Book now!

Program/Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022

LitNet Feeste 2022-09-14

Program | Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée, 23–25 September 2022 in Cradock
Besprekings kan nou gemaak word. | Bookings have opened.

Persverklaring: Internasionale seëltentoonstelling by KIKS2 in Kaapstad

LitNet Leefstyl 2022-09-13

Die internasionale filateliese tentoonstelling sal aangebied word by die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum (KIKS2) en toegang vir die publiek is gratis. Die publiek kan hul seëlversamelings bring vir ’n waardasie deur deskundiges.

Top