Nuut by LexisNexis: Rautenbach-Malherbe Staatsreg deur IM Rautenbach
2022-08-03Enigiets wat oor staatsreg en menseregte te sê is, kan soos in enige ander taal en op enige vlak in Afrikaans gesê word. Hierdie uitgawe is bygewerk en gepubliseer om toegang tot die Suid-Afrikaanse Grondwet en Handves van Menseregte in Afrikaans te gee.
New from Penguin Random House: The errors of Dr Browne by Mark Winkler
2022-08-03Mark Winkler’s novel is a wry and insightful glimpse into the limits of reason, the patriarchal need to control every aspect of womanhood, and our ongoing preoccupation with reputation.
Nuut by Tafelberg: Vyf sekondes voor Vrydag deur Ihette Senekal
2022-08-03Jana, ’n aspirantfilmmaker, raak verlief op Alex, die nuwe matriekleerling wat langs hulle intrek. Die verhaal sentreer rondom Jana se coming out.
Nuut by Naledi: Madame Pylinska en die geheim van Chopin deur Eric-Emmanuel Schmitt
2022-08-03In Madame Pylinska en die geheim van Chopin vertel Schmitt die vermaaklike en dikwels roerende verhaal van sy lesse by ’n Poolse klavieronderwyseres, Madame Pylinska.
New from Tafelberg: The enemy within by Mpumelelo Mkhabela
2022-08-03At a watershed meeting in 2000, the ANC committed itself to “the new cadre” project – a project to develop ANC members who are dedicated, selfless people with integrity.
First sip: Bricks for chicks by Tanya Haffern
2022-08-02"Are new coffee shops, restaurants or shopping malls springing up in the area? Are homes being renovated? All these subtle signs of life will tell you that people are moving into the area and investing in it, believing it is the new place to be."
Kennisgewing: Brahms-sonatas vir viool en klavier
2022-08-02Op Sondag 7 Augustus 2022 tree Jeffrey Armstrong en Tertia Visser-Downie by Diemersfontein op as deel van die Breytenbach Sentrum se Klassieke Konserte 2022. Hier is nog inligting.
Press release: Join us for the launch of The Cedarville Shop and the wheelbarrow swap
2022-08-01Book launch: Friday, 12 August. Bridget Krone will be in conversation with Kim Ward.
Press release: Marianne de Jager tribute concert
2022-08-01Marianne de Jager tribute concert with organists Stephen Crookes and David Orr: They will play music of the German Baroque and English 20th Century. Admission is free, but donations in support of the Hilton College two-organ project will be appreciated.
Persverklaring: “Goddank vir klank” saam met Innibos by RSG-radiodramaslypskool
2022-08-01"Indien jy nog altyd ’n radiodrama wou skryf of dalk drama as 'klank in die klaskamer' inspan, is die slypskool deur Kobus Burger, waarnemende programbestuurder van RSG, net die plek waar jy meer daarvan te wete kan kom."
Persverklaring: Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots
2022-07-29In ooreenstemming met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om die onderbeligte geskiedenisse van Afrikaans na te vors en te belig, bied die instelling ’n uitstalling oor Khoekhoen-Afrikaans in hul Groen Galery aan.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Donderdag 28 Julie 2022
2022-07-28Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
2022-07-27As jy in graad 6 is, weet jy teen hierdie tyd dis so seer soos ’n bysteek as jy nie vir jou Wiskundetoets voorberei het nie. (Jy weet natuurlik ook die byekorf bestaan uit heksagonale selle, of hoe?) Met hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Lee-Ann West is die toetsreeks so soet soos heuning! Gebruik die oefenvraestel en -memo om vir die kwartaal se werk voor te berei.
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
2022-07-27’n Rukkie gelede het jy nog op ’n driewiel rondgery. Nou is jy al graad 3 en moet jy oefen vir volgende jaar se eerste Wiskunde-eksamen! Met Lee-Ann West se oefenvraestel is die voorbereiding sommer groot pret. Laai die vraestel en memo gratis hier af.
