Persverklaring: ATKV glo ATM-naamsverandering is onnodig
2022-05-27Die Afrikaanse Taalmonument en -museum (ATM) slaag daarin om die diverse samestelling van Afrikaans – ’n taal wat hier in Suid-Afrika ontstaan het – te omarm, en daarom is ’n naamsverandering onnodig.
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
2022-05-27Is jy in graad 6 en kry jy koue rillings as jy die woord "Wiskunde" hoor? Met die vraestel en memo wat Wilhelm du Toit vir LitNet opgestel het, gaan jy die werk maklik onder die knie kry! Dit is gratis hier beskikbaar.
Kaap in die Kaap! Uitnodiging na Protea-bekendstelling van Kaap deur Hans Pienaar
2022-05-26Hans Pienaar praat op Saterdag 4 Junie 2022 om 10:30 by Protea-boekwinkel in Stellenbosch met Karin Brynard oor sy jongste boek.
Nuut by LAPA: Die skool vir rampspoedige talente en ander gelukkige stories, saamgestel deur Marieta Nel
2022-05-24’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur.
Nuut by LAPA: Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories, saamgestel deur Marieta Nel
2022-05-24’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur.
Nuut by LAPA: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur deur Jaco Jacobs
2022-05-24Wees gewaarsku – hierdie boek is propvol feite wat jou kan naar maak en laat gril!
Nuut by LAPA: Vrydag is ek verlief deur Cecilia Steyn
2022-05-24Ella Olivia is ’n kranige lysiemaker wat haar hele lewe fyn probeer beplan, want sy glo alle slegte dinge gebeur op Vrydae.
Nuut by LAPA: Die bok wat sy spring verloor het deur Marleen Lammers
2022-05-24Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n ... bok?
Pasverskyn: Mixtape van die liefde, saamgestel deur Antjie Krog
2022-05-24Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde.
Persverklaring: Die UJ-debuutprys vir Afrikaans en ander debuutpryse
2022-05-23Hierdie pryse, en die ontvangers daarvan, moet nie verwar word met die prys wat as Ingrid Jonker: L’ Art Poétique bekend staan nie.
Persverklaring: Nuweling-dramaturge kan nou aansoek doen vir NATi Jong Sterre-projek
2022-05-20Opkomende dramaturge wat graag hulle werk op ’n professionele verhoog wil sien, kan nou aansoek doen vir deelname aan die Jong Sterre-mentorskapprogram. Dié projek word deur die Suidoosterfees, NATi, die Jakes Gerwel Stigting, Kunstekaap en Kunste Onbeperk aangebied, en onderskraag belowende skrywers deur hul verhoogtekste te ontwikkel, af te rond en by die Suidoosterfees op te voer.
Nuut by Tafelberg: Bot deur Carien Smith
2022-05-19Bot is ’n verrassende debuut wat ’n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.
Nuut by Penguin: Tenk deur Pieter Stoffberg
2022-05-19Dit is van die grootste veldslae met Suid-Afrikaanse tenks in Angola. Daar is soldate wat sterf en vermink word. Ander breek onder die spanning. Almal keer terug met wonde in hul gemoed.
Nuut by Tafelberg: Moord op Pofadder deur Charné Kemp
2022-05-19’n Boeiende waremisdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.
