LitNet

LitNet

Nuut by Human & Rousseau: Polsslag deur Marie Lotz

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-29

Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n afgeleë bouval in Pretoria-Oos gevind.

Nuut by Protea Boekhuis: Dwars: Rare karakters onder ons deur Daniël Lötter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-29

Dwarstrekkers, nonkonformiste, buitestanders, randeiers ... Noem hulle wat jy wil, maar Suid-Afrika het meer as sy deel eksentrieke karakters opgelewer wat mense toentertyd na hul asem laat snak of verstom agter hul hand laat fluister het.

Nuut by LAPA: Die Bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-29

Jou diepste vrees is sy grootste begeerte ... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg Psigiatriese Hospitaal.

Fresh off the press: Sabotage: Eskom under siege by Kyle Cowan

LitNet Books and writers 2022-06-28

Since his appointment in January 2020, De Ruyter has faced intense opposition from within the power utility as he attempts to clean up corruption and return the electricity company to a semblance of its former glory. He is not alone.

Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap

LitNet Nuusbrief 2022-06-24

Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap

New from Aerial Publishing: Whitewashing my yellow bones by Nisi Daniels

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-24

Whitewashing my yellow bones is the story of a South African woman whose parents were caught up in a bizarre racial experiment by the ruling Apartheid government.

Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap

LitNet Boeke en skrywers 2022-06-23

Vanaf 2022 word die Inwoonskrywerskap jaarliks deur LitNet en die Victoria Hotel en Tuishuise in Cradock aangebied. Tydens dié verblyf kan skrywers ’n maand lank sonder sorge in die Karoodorp tuisgaan om in relatiewe stilte en afsondering aan ’n skryfprojek te werk.

New from Deep South: Yellow shade by Dimakatso Sedite

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-23

Sedite’s poems are constructed from unpredictable images in a gritty language entirely her own.

Nuut by Deep South: Geruisloos, ongemerk deur Henali Kuit

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-23

Geruisloos, ongemerk is ’n aangrypende kortverhaalbundel wat stilisties tussen voorstedelike realisme en surrealisme wissel.

New from Deep South: The incredible beat of my heart by Henali Kuit

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-23

The incredible beat of my heart is a provocative collection of short prose, varying in style from suburban-realist to surrealist.

Nuut by LAPA: Die manjifieke ontwaking van Mel deur Jacolet van den Berg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-23

Mel het wat sy wil hê, sy is wie sy wil wees. Sy maak die reëls en sy dra nie maskers nie, want sy is in beheer. Maar skielik maak ’n veel groter ster haar verskyning: Isabella, ’n ongevraagde toevoeging tot die gesin.

Pasverskyn: Terugblik 2 – Nog 80 sketse van ons geskiedenis deur Fransjohan Pretorius

LitNet Boeke en skrywers 2022-06-23

Dié is die tweede versameling van Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van die vroegste tye tot taamlik onlangs wat in die dagblad Beeld verskyn het.

Uitnodiging: FilosofieKafee – "Hoe het die beiteltjie dan so stomp geword? Sê my waar is al die intellektuele heen ..."

LitNet Akademies en skole 2022-06-23

Wilhelm Jordaan se inleiding tot die gesprek op 1 Julie by die FilosofieKafee in die Bôrdienghuis se teater op Wellington vind plaas teen die agtergrond van die stortvloed hoofsaaklik negatiewe kommentare oor sekere programveranderinge by RSG.

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Botticelli se Primavera

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-06-23

Alex Duffey se lesing "Botticelli se Primavera verbeeld beskaafde gedrag vir alle tye" handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Die lesing kan op die SA Akademie se sosialemediaplatforms gekyk word.

Persverklaring: Program vir 13de Klein Karoo Klassique bekend

LitNet KKNK 2022-06-22

Dis wintertyd op Oudtshoorn wat beteken Klein Karoo Klassique is om die draai. Dié fees van klassieke musiek word van Vrydag 5 tot Dinsdag 9 Augustus vir die 13de keer op Oudtshoorn aangebied, met die ondersteuning van die Rupert Musiekstigting.

Top