LitNet

LitNet

Persverklaring: NATi Jeugteater bied ’n fees vir studente, skoliere en onnies by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Baie produksies vir en deur jong mense is van 27 April tot 1 Mei 2022 by Kunstekaap op die Suidoosterfees se NATi Jeugteaterprogram.

Persverklaring: Komediante gaan mense laat skater én nadink by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Wynand Kotze, Riaad Moosa, Conrad Koch, Rob van Vuuren, Stuart Taylor en Mel Jones is van 27 April tot 1 Mei 2022 op die Suidoosterfees se komedieverhoog.

Persverklaring: Kaapstad klassiek bring gevierde soliste en jong musici na die Suidoosterfees-verhoog

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Die Suidoosterfees en die Nasionale Jeugmusiekstigting bied op 28 April om 20:00 ’n spesiale musiekkonsert by Kunstekaap aan. Die Moederstad se Filharmoniese Jeugorkes onder leiding van Brandon Phillips is in Kaapstad klassiek op die verhoog saam met ervare soliste en nuwelinge.

Persverklaring: “Jika” gaan jazz-aanhangers betower by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

“Jika” – Sounds of the SA Jazz Real Book is een van die hoogtepunte op die Suidoosterfees se musiekprogram, met Tete Mbambisa, Tony Cedras, Hilton Schilder, Ramon Alexander en Anathi Mobo.

Persverklaring: Kom bly lekker in Kaapstad se Premier Hotel tydens Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Met die Premier Hotelgroep as die Suidoosterfees se amptelike verblyfborg kan feesgangers van 27 April tot 1 Mei 2022 in die grootste gemak en teen ’n billike tarief in die Moederstad oorbly.

Press release – 2022 Commonwealth short story prize: shortlist announced

LitNet Books and writers 2022-04-25

Twenty-six outstanding stories have been shortlisted by an international judging panel for the world’s most global literature prize. The writers come from 20 countries across the Commonwealth including, for the first time, Papua New Guinea, eSwatini, and St Vincent and the Grenadines.

Persverklaring: KKNK2022 se Kannapryswenners bekend

LitNet KKNK 2022-04-23

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die fees gee, is op 22 April by ’n swierige geleentheid by M-Studios in Philadelphia, Kaapstad aangebied.

Boekbekendstelling van Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers by NALN

LitNet Jonathan Ball-portaal 2022-04-22

Jy word uitgenooi na hierdie boekbekendstelling in Bloemfontein op 12 Mei 2022. Hier is nog besonderhede.

Aankondiging: 2022 se wenners van SA Akademiepryse

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-04-22

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig die name van hul pryswenners vir 2022 aan. Hier is die volledige lys van die gesogte Akademiebekronings.

LitNet: Vurige gesprekke

LitNet Nuusbrief 2022-04-22

LitNet: Vurige gesprekke

Press release: The launch of Can Themba, the making and breaking of the intellectual tsotsi

LitNet Books and writers 2022-04-21

Mahala’s biography takes a critical historical approach to Themba’s life and writing, giving a picture of the whole man, from his early beginnings in Marabastad to his sombre end in exile in Swaziland.

Persverklaring: Musiekliefhebbers kan hulle verluister aan ikoniese musiek in Blaauwklippen-katedraal

LitNet Musiek 2022-04-21

"Dit sal ongetwyfeld musiek in die ore wees van enige liefhebber van klassieke musiek en is daarom ook ’n ideale geskenk vir Moedersdag daardie naweek."

Nuut by Human & Rousseau: My eerste tweetalige woordeboek / My first bilingual dictionary deur Miles Kelly

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer.

Nuut by Human & Rousseau: Katastrofe deur De Wet Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

’n Katastrofe het Katjiesfontein getref! Die geld wat mevrou Mynie Koen vir die talentkompetisie geskenk het, is van juffrou Katoliek se lessenaar af gesteel. (Illustrasies deur Martinus van Tee)

Nuut by Human & Rousseau: Die stoutste klas op aarde word stouter deur Joanna Nadin

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê, lyf wegsteek of pret hê nie. Dit gaan oor leer. (Vertaal deur Kobus Geldenhuys)

Top