LitNet

LitNet

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Vrydag 22 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-22

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

LitNet: Jakes Gerwel

LitNet Nuusbrief 2022-07-21

LitNet: Jakes Gerwel

Woordfees op TV-2022: Die getuienis, ’n boekgesprek met Francois Smith

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-21

Hier is jou LitNet-herinnering om na Francois Smith se gesprek oor Die getuienis te kyk: Vrydag, 22 Julie om 22:28.

Press release: Four fathers: bananas for the baboons, a brand new South African play

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-07-21

At The Baxter from 3 to 20 August 2022. Here is more information.

First sip: Sabotage: Eskom under siege by Kyle Cowan

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2022-07-21

"I think that one of the negative consequences of affirmative action has been that we have tiptoed around this issue of performance. And it does a disservice to ambitious, competent, professional, intelligent hard-working black people, who want to be rewarded for who they are and what they do."

Persverklaring: Amper, Vrystaat by Die Boer-teaterrestaurant

LitNet Teater 2022-07-21

Amper, Vrystaat speel vanaf 21–24 Julie 2022. Hier is nog inligting.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Donderdag 21 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-21

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boeke-items kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Press release: UJ Prizes for creative writing in isiZulu and Sesotho sa Leboa and for literary translation

LitNet Books and writers 2022-07-20

Well done to Ntombenhle Dlamini, Khayelihle Mnguni, Sandile Ngwenya, Mplang Masha, Phineas Mashilo, Kholofelo Thaba, Mahlatsi Maqwenjo and SJ Naudé.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Woensdag 20 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-20

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Woordfees op TV-2022: ’n Love letter aan kos, ’n boekgesprek met Adele Vorster

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-19

Hier is jou LitNet-herinnering om na Adele Vorster se gesprekke oor Tien voor een (’n Love letter aan kos) te kyk: Woensdag, 20 Julie om 05:35, Maandag, 25 Julie om 13:00 en Woensdag, 27 Julie om 07:18.

Graad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-07-19

Is jy in graad 11 en wil jy sommer vandag al jou hersieningsrooster vir die nuwe kwartaal lanseer? Krag en beweging is juis sommige van die temas wat in hierdie gratis Fisika-vraestel deur Luize Kroukamp behandel word. Laai vandag nog die vraestel en memo af om jou akademiese jaar met vlieënde vaandels te slaag.

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-07-19

Het jy die vakansie die Afrika-pikkewyne by Bettiesbaai sien broei? As jy in graad 4 is, kan ’n leesstuk in hierdie gratis oefenvraestel en -memo van Eugene van der Westhuizen jou aan hierdie heerlike seevakansie herinner. Berei voor met die prettige oefenvraestel – en voordat jy jou oë uitvee, is dit weer vakansie!

New from Jonathan Ball: Elon Musk: Risking it all by Michael Vlismas

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Who is this boundary-pushing billionaire with grand plans of inhabiting Mars, and what lies at the heart of his vision? Why is he so utterly unafraid of risk?

Nuut by Lux Verbi: Draers van die Lig deur Stephan Joubert en Johan Smith

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.

Nuut by LAPA: Verbode drif deur Irma Joubert

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Sy’s ’n boeremeisie, hy ’n Jood. ’n Boerejood, ja, maar nogtans ’n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie.

Top