LitNet

LitNet

Nuut by LAPA: ’n Kwessie van tyd deur Doc Marten

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Op ’n stormagtige nag in ’n Engelse herehuis word ’n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat ’n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos ’n skim in die nag.

Pasverskyn: Hoerkind: Die memoires van ’n randeier deur Herman Lategan

LitNet Boeke en skrywers 2022-07-19

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder om doekies om te draai.

Uitnodiging: SA Akademie se Noordelike bekroningsplegtigheid

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-07-19

Jy word hartlik uitgenooi na die SA Akademie se Noordelike bekroningsplegtigheid wat vanaf Woensdag 20 Julie 2022 om 18:00 op die Akademie se twee elektroniese platforms beskikbaar sal wees.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Dinsdag 19 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-19

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Persverklaring: 2022 Hessequa Harmonie

LitNet Feeste 2022-07-18

Die vyfde verjaardag van Hessequa Harmonie gaan van 20 tot 24 September luisterryk gevier word met ’n uitsonderlike program wat in Heidelberg in die Suid-Kaap aangebied word.

Persverklaring: Toelies Afrikaans in Arabiese skrif en wen!

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-07-18

Om in te skryf, moet deelnemers ’n teks in enige variëteit van Afrikaans in die Romeinse skrif vind of iets direk met behulp van die Arabiese skrif skryf. Die wenner sal R5 000 kontant ontvang en die twee naaswenners R2 500 elk. Al drie wen ook ’n gesinsjaarpermit vir die ATM.

Press release from the prize committee: Winner of the Ingrid Jonker Prize for English poetry 2022

LitNet Books and writers 2022-07-18

The winner of the Ingrid Jonker Prize for English poetry 2022 was just announced.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Maandag 18 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-18

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Sondag 17 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-17

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Saterdag 16 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-16

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Digtersparadys 2022 op Woordfees TV: ’n video-uittreksel van Dean Balie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-15

Kyk hier na ’n vertolking van ’n gedig deur Dean Balie by vanjaar se Digtersparadys – met stem en kitaar. Kyk na die volledige Digtersparadys op vanjaar se Woordfees TV. Die uitsendings van Digtersparadys 2022 vind plaas op Vrydag 15 Julie om 17:38, op Saterdag 16 Julie om 04:58, en op Maandag 25 Julie om 19:17.

LitNet: Jeugboeke, storm en drang

LitNet Nuusbrief 2022-07-15

LitNet: Jeugboeke, storm en drang

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Vrydag 15 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-15

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Woordfees op TV-2022: Skepsel, ’n boekgesprek met Willem Anker

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-15

Hier is jou LitNet-herinnering om na Willem Anker se gesprekke oor Skepsel te kyk: Saterdag, 16 Julie om 07:03. Dinsdag, 19 Julie om 15:02 en Woensdag, 20 Julie om 08:41.

Woordfees op TV 2022: Volledige TV-feesprogram

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-14

Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees in Stellenbosch van 10 tot 16 Oktober. Laai die volledige TV-program hier af.

Top