
Die Here sal voorsien handel oor die geskiedenis van die VGK Stellenbosch. Die boek beskryf die gemeentlike lewe deur die strydjare ná 1948, die onrus en onluste in 1976, die skoleboikotte van 1986 tot 1989 en die oorgang na die nuwe bestel sedert 1994.

Persone wat belangstel om die bekendstelling by te woon, moet asseblief op die laatste Maandag 22 Augustus 2022 vir Karen Minnaar kontak by argief@kaapkerk.co.za ter wille van die voorbereiding van verversings.

Eksemplare van sal Die Here sal voorsien beskikbaar wees teen R250 elk, of bestellings vir die boek ook by Karen geplaas word.



