LitNet

LitNet

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Vrydag 15 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-15

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Woordfees op TV-2022: Skepsel, ’n boekgesprek met Willem Anker

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-15

Hier is jou LitNet-herinnering om na Willem Anker se gesprekke oor Skepsel te kyk: Saterdag, 16 Julie om 07:03. Dinsdag, 19 Julie om 15:02 en Woensdag, 20 Julie om 08:41.

Woordfees op TV 2022: Volledige TV-feesprogram

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-14

Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees in Stellenbosch van 10 tot 16 Oktober. Laai die volledige TV-program hier af.

Skrywersfees 2022 op Woordfees TV: Volledige program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-13

Die Woordfees TV-fees sal vanaf 15 tot 28 Julie op DStv-kanaal 150, en in Namibië ook op GOtv-kanaal 27, op die lug wees. Laai die volledige boekefeesprogram hier af.

Press release: SA International Ballet Competition (SAIBC) welcomes international judges & competitors to Artscape – first time in 2 years

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-07-13

The forthcoming South African International Ballet Competition (SAIBC) is delighted to be able to once again welcome capacity audiences and international judges and competitors in person to the beautiful Artscape Opera House from 25 to 30 July 2022.The hybrid SAIBC 2022 is open to the public. Advance booking is highly recommended.  

Nuut by Queillerie: Hans hou sy lyf Sherlock deur Rudie van Rensburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-12

Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en sy trawante op die oorlogspad, Weskus toe.

Nuut by Human & Rousseau: Die dodelikste donuts in die heelal deur Cecilia Steyn en Johann Strauss

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-12

Wynand se ma is nou wel ’n superheldin met supersoniese, superheldin-tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak!

Pasverskyn: Misfit: stories vannie anne kant deur Chase Rhys

LitNet Boeke en skrywers 2022-07-12

Hierdie stories onnesoek issues van identiteit, seksualiteit, gesinsdinamika ennie daaglikse lewe van mense aan die rand vannie samelewing – die misfits.

Persverklaring: LitNet-rubriekskrywer op Woordfees TV

LitNet Boeke en skrywers 2022-07-09

Hoe weet ’n klein seuntjie van skaars drie jaar oud dat hy in die verkeerde liggaam gebore is? Min het Pierre van der Merwe daardie tyd geweet wat Elise van der Merwe alles in haar nuwe bestaan gedurende die volgende 50 jaar sou ontdek en ervaar!

LitNet: Jou leeswinter

LitNet Nuusbrief 2022-07-08

LitNet: Jou leeswinter

Nuut by Lux Verbi: Blinde mol of wyse uil? deur Susan Coetzer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-07

Susan Coetzer, bekende skrywer en motiveringspreker, help jou op haar skreeusnaakse maar eerlike manier om jou eie lewe te ondersoek en seker te maak dat jy met integriteit leef.

New from Penguin: Bricks for chicks: Property investment for women who kick ass by Tanya Haffern

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-07

For anyone who wants to start investing in property but feels overwhelmed by the terminology, expenses and inherent risk, this book is going to change her life, starting TODAY.

New from Jonathan Ball: Take charge: Life lessons on the road to CEO by Nyimpini Mabunda

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-07

Constantly in learning mode and infused with positive energy, Mabunda’s path offers insightful lessons and practical advice for anyone who wants to succeed in their career, build and lead a business.

New from Penguin: My journey to the top of the world by Saray Khumalo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-07

From her childhood in Zambia and Zaire, to a corporate career in South Africa, through marriage and motherhood, Saray harboured one overriding ambition: to reach the summits of the world’s highest mountains.

Pasverskyn: Geseënd is dié wat treur, saamgestel deur Susan Jordaan

LitNet Boeke en skrywers 2022-07-07

Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hierdie verlate tyd. In Geseënd is dié wat treur vertel geliefde skrywers van hul eie ervarings met verlies, rou en die dood.

Top