LitNet

LitNet

Nuut by Naledi: Hol! deur Bernadine Lightfoot

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-27

Tyd om haar te bekommer oor die lang lys gebroke harte op Joshua se kerfstok is daar nie, want om soos ’n voëltjie te eet en terselfdertyd te oefen vir ’n onmoontlike halfmarathon is blerrie harde werk.

New from Jonathan Ball: Who do we become? by John Sanei

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-27

If you’re suffering from a crisis of meaning, you’re not alone. In this powerful new book, future strategist John Sanei shares how he found ways to cope with the uncertainty that has been all around us in the past two years.

New from Jonathan Ball: Rewilding Africa: Restoring the wilderness on a war-ravaged continent by Grant Fowlds and Graham Spence

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-27

This vivid account shares the desperate conservationist efforts to save, preserve and restore Africa’s wildlife, and the tragic losses that sometimes happen along the way.

New from Penguin Random House: The profiler diaries 2: From crime scene to courtroom by Gérard Labuschagne

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-27

As Labuschagne says, catching a killer is one thing; getting them convicted in a court of law is an entirely different ball game. This book shows how it is done in fascinating detail.

Fresh off the press: Stolen focus: Why you can’t pay attention by Johann Hari

LitNet Books and writers 2022-07-27

For Stolen focus, internationally bestselling author Johann Hari went on a three-year journey to uncover the reasons why our teenagers now focus on one task for only 65 seconds, and why office workers on average manage only three minutes.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Woensdag 27 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-27

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Uitnodiging: FilosofieKafee – Filosofie en poësie

LitNet Akademies en skole 2022-07-26

Jy word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-geleentheid op 30 Julie 2022 in Pretoria. Johann Rossouw en Dolf van Niekerk sal in gesprek wees oor filosofie en poësie: oor die grond, sterflikheid en die mistiek.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Dinsdag 26 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-26

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Persverklaring: Hennie van Coller bedank as voorsitter van die SA Akademie se Letterkundekommissie

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-07-25

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig aan dat prof Hennie van Coller, die voorsitter van ons Letterkundekommissie, sy bedanking ingedien het.

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

LitNet Menings 2022-07-25

"Indien die SA Akademie met prof Van Coller se mening geassosieer word ... sal dit vir ons moeilik wees om beurse van die Akademie aan ons studente as opsie voor te hou, en ook om hulle aan te moedig om byvoorbeeld aan die jaarlikse studentesimposium deel te neem."

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Maandag 25 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-25

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

SASNEV-persverklaring: Van Coller moet verskoning vra

LitNet Menings 2022-07-24

SASNEV-bestuursraad: "Dit is ons eenparige mening dat een individu se standpunte nie die pogings van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns om relevant in die breë Suid-Afrikaanse gemeenskap te wees op hierdie manier in die wiele mag ry nie."

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Sondag 24 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-24

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Saterdag 23 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-23

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Persverklaring: Dol heuning wen nog ’n prys – en die skrywer maak sy stem dik

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-07-22

"Naudé begin sy aanvaardingsrede deur te sê hy sou liefs die kreatiewe wou vier deur ’n gedeelte voor te lees uit ’n roman waaraan hy tans werk. Hy het egter besluit om te reageer op ’n rubriek wat op 3 Mei in die Volksblad verskyn het."

Top