Pasverskyn: Die Kaapse slawe 1652–1838 – ’n kultuurhistoriese perspektief deur Eunice Bauermeester

  • 0

Die Kaapse slawe 1652–1838 – ’n kultuurhistoriese perspektief
Eunice Bauermeester
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485311287

Die slawe aan die Kaap het as draers en skeppers van kultuur, ten spyte van onderdrukking, ’n groot invloed uitgeoefen op die ontwikkeling van die samelewing aan die suidpunt van Afrika en veral van ’n inheemse, kreoolse kultuur. In hierdie boek word die slawe se rol in die ontstaan van dié eiesoortige kultuur vir die eerste keer verken.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top