LitNet

LitNet

New from Jonathan Ball: Charlene: In search of a princess by Arlene Prinsloo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

At its heart, it’s the story of a woman in search of happiness for herself and her family – and also of the beginning of Charlene defining her own space amid the royal protocol. 

New from Penguin: Koos Bekker’s billions by TJ Strydom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

Koos Bekker has amassed one of the largest fortunes ever by a South African. Just how did he do it?

New from Jonathan Ball: Fruit of a poisoned tree by Antony Altbeker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

Now updated with the tale of the remarkable events that followed the judge’s verdict, prize-winning author Antony Altbeker takes you into the heart of the epic courtroom battle.

Pasverskyn: Die Kaapse slawe 1652–1838 – ’n kultuurhistoriese perspektief deur Eunice Bauermeester

LitNet Boeke en skrywers 2022-10-06

Die slawe aan die Kaap het as draers en skeppers van kultuur, ten spyte van onderdrukking, ’n groot invloed uitgeoefen op die ontwikkeling van die samelewing aan die suidpunt van Afrika en veral van ’n inheemse, kreoolse kultuur.

Persverklaring: Top internasionale jazzensemble vanaf Munich in Suid-Afrika, ook by Toyota US Woordfees

LitNet Musiek 2022-10-05

Ter ere van die legendariese Charles Mingus se 100ste verjaarsdag, sal plaaslike aanhangers bevoorreg wees om te kan luister na die uitvoering van sy suite "The Black Saint and the Sinner Lady" en ander komposisies deur ’n groep internasionale jazzmusikante vanaf Duitsland, Mongolië, Oostenryk en die VSA.

Musiekvideo: Van Der Aven reik 6-snit ep uit

LitNet Musiek 2022-10-05

Van Der Aven stel op Vrydag 7 Oktober hul EP by The Daisy Jones Bar net buite Stellenbosch bekend.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheidsvraestel en -memo, hersiening

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-10-04

Is jy in graad 10 en spandeer jy gedurende die skoolvakansie eerder tyd in die kombuis as voor jou boeke? Hierdie Wiskundige Geletterdheidsvraestel deur Lee-Ann West kan jou wys hoe om Wiskunde in alledaagse omstandighede te gebruik – soos wanneer jy besig is om resepte uit te werk om kos vir jou maats te maak. (Wanneer die skool weer begin, gaan dit jou ook help. Dan het jy reeds ’n voorsprong met jou voorbereiding vir die laaste kwartaal!)

Uitnodiging: 2022-Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-10-04

Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing, wat in Afrikaans vasgelê word, in die vorm van ’n referaat of plakkaat op 9–10 November 2022 by die simposium aan te bied. Voornemende deelnemers kan hul voorstelle teen 16 Oktober 2022 indien.

Persverklaring: Digleiding in ’n digtersdorp

LitNet Boeke en skrywers 2022-09-30

Bernard Odendaal, digter en digkunskenner wat die afgelope dekade die direkteur van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) was, sal ’n poësiewerkswinkel in Sutherland lei op Vrydagmiddag 28 Oktober en Saterdagoggend 29 Oktober 2022.

Boekbekendstelling: Publieke teologie as profetiese teologie? deur Martin Laubscher

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-09-30

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Publieke teologie as profetiese teologie? ’n Kritiese beskouing van die sosio-ekklesiologiese implikasies van die drieërlei amp in die teologie van Karl Barth op 2 November 2022.

LitNet: Jou toeris

LitNet Nuusbrief 2022-09-30

LitNet: Jou toeris

First sip: Bamboozled by Melinda Ferguson

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2022-09-29

"Of course, on a greater soul-journey level, he is teaching me about abandonment, forcing me to deal with my deep childhood terror of facing the idea of 'the end' – of mortality. Of sharing my life with another. He is also training me to be alone. I am teaching him about communication, trust and forgiveness."

Press release: 2022 AVBOB Poetry Gala

LitNet Books and writers 2022-09-29

Eleven talented poets – one for each official language of South Africa – were announced as the overall winners of the 2022 AVBOB Poetry Competition at a gala prize-giving at the Pretoria Country Club on Wednesday 21 September 2022. Here are the winners.

Persverklaring: "Om die draai"-kollokwium, Departement Afrikaans en Nederlands, US

LitNet Akademies en skole 2022-09-28

Vier skrywers verbeel Suid-Afrika in 2050. Jy word uitgenooi om op 4 Oktober 2022 na Jolyn Phillips, Alettie van den Heever, Ryan Pedro en SJ Naudé te kom luister.

Toyota US Woordfeesprogram 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-09-28

Klik hier om die volledige Toyota US Woordfeesprogram 2022 in PDF-formaat af te laai. Die volledige boekeprogram is ook hier beskikbaar.

 
Top