LitNet

LitNet

Verrykingswiskunde: Die p-waarde en die verskil in smaak tussen melk eerste of tweede in jou tee

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-10-25

In hierdie Wiskundeverrykingsartikel skryf Pieta van Deventer oor waarskynlikheid en oor die vraag of dit moontlik is om die verskil in jou tee te proe tussen die gevalle waar die melk vooraf in die koppie geskink is teenoor wanneer die melk agterna by die tee gevoeg is.

Graad 8: Wiskundevraestel (1) en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-10-25

Is jy in graad 8 en droom jy nou al van die Desembervakansie? Een van hierdie woordsomme gaan jou beslis na swembadwater laat uitsien, en hierdie gratis vraestel en memo deur Lee-Ann West gaan boonop die lafenis bied om jou te help met jou eksamenvoorbereiding.

Graad 8: Wiskundevraestel (2) en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-10-25

Is jy in graad 8 en wonder jy wat Pythagoras eendag prakties vir jou kan beteken? Dink aan beroepe soos wetenskaplike, argitek, ruimtevaarder en ingenieur! Gebruik dus Lee-Ann West se vraestel en memorandum om hierdie eksamen te slaag – én toekomstige geleenthede te ontsluit.

Press release: Terror in Tsitsikamma, Gaia brings Halloween closer to home this year

LitNet Film 2022-10-24

Gaia follows an injured forest ranger on a routine mission. But what starts out as a welcome rescue grows more suspicious as the son and his renegade father reveal a cultish devotion to the forest. When their cabin is attacked by a strange being, it’s clear there is a far greater threat in this unrelenting wilderness.

Press release: Stiekyt selected for the 26th PÖFF | Tallinn Black Nights Film Festival!

LitNet Film 2022-10-24

Stiekyt is the story of an actor, James (played by Paul du Toit) who secretly moonlights at a failing drag club. Here, he has to fight for his marriage after being caught red-handed by his wife, as well as deliver the performance of his life to avert suspicion regarding the mysterious death of a colleague.

Persverklaring: Meer as 20 van die land se voorste skrywers braai in Klerksdorp

LitNet Boeke en skrywers 2022-10-24

Die Sanctuary Boekfees, Klerksdorp, is ’n familiefees. Verlede jaar het skrywers en lesers saam aan tafel gesit tydens ’n gala-aand, hierdie jaar kry lesers die geleentheid om saam met skrywers te braai na afloop van Martelize Brink se gesprek oor haar boek Oor die kole.

LitNet: Wat is die prys van uitnemendheid?

LitNet Nuusbrief 2022-10-21

LitNet: Wat is die prys van uitnemendheid?

Graad 8: Afrikaans EAT-begripstoets en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-10-20

As jy in graad 8 is, verlang jy miskien partykeer na ’n sorgelose tyd toe jy met Lego-blokkies lugkastele kon bou. Met Dewald Koen se Afrikaans Eerste Addisionele Taal-begripstoets is voorbereiding vir jou eksamen sommer kinderspeletjies (en een van die leesstukke handel juis oor Lego). Die begripstoets is gratis hier beskikbaar.

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-10-20

Is jy in graad 9 en wonder jy hoe jy die munte in jou spaarvarkie vir die feesseisoen kan laat vermeerder? Die geldsomme in hierdie Wiskundevraestel deur Lee-Ann West gaan jou dalk nie daarmee kan help nie, maar dit sal jou in staat stel om deeglik voor te berei vir jou vierde-kwartaal-eksamen. Daarna kan jy met ’n geruste hart gaan vakansie hou.

Nuut by Hemel & See: In die klipknoets van haar vuis deur Adriaan Potgieter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-19

In die klipknoets van haar vuis is ’n Jungiaanse perspektief op die lewe en werk van Sheila Cussons, met besondere verwysing na haar poëtiese prosa-jeugwerk, Gestaltes 1947.

Nuut by Naledi: Nagouers deur Saskia de Coster

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-19

Saskia word onder versweë teensinnigheid moeder saam met haar groot liefde en eggenote, Juli. Laasgenoemde dring daarop aan om ’n eie kind in die wêreld te bring.

New from Tafelberg: Cleaner’s Boy by Patric Tariq Mellet

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-19

Mellet’s autobiography demonstrates a spirit of innate and unbridled resistance, in small and major ways, that liberated Cleaner’s Boy from an unpromising and tragic early life to a life of influence driven by a deep understanding of identity.

New from Tafelberg: Blood and silver by Jan Glazewski

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-19

Before fleeing the family estate near Lviv, in what is now Ukraine, Jan Glazewski’s father buried what he could salvage of the family silver in the forest.

Taalmonument-persverklaring: G’n maan van kaas; dis ’n Melkmaan | Make way for the Milk moon

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-10-19

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se vriendelike personeel nooi almal hartlik uit om die volmaan op Vrydag 11 November 2022 saam met hulle te aanskou. | You are invited to join the Afrikaans Language Museum and Monument's friendly staff to observe the full moon on Friday, 11 November 2022.

Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

LitNet NeerlandiNet 2022-10-19

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se  Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.

Top