Persverklaring: 2023 kykNET-Rapport Boekpryse.
2022-10-27Uitgewers word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2023 kykNET-Rapport Boekpryse. Al die nodige inligting, sowel as die inskrywingsvorm, is hier beskikbaar.
Persverklaring: Grootse gospelkonsert | Press release: Majestic gospel concert
2022-10-27Minstens 22 sangers en groepe gaan vanaf 14:00 tot 20:00 besoekers met musiek en lirieke uit die boonste rakke bekoor. | At least 22 singers and groups will charm visitors with top-class music and lyrics from 14:00 to 20:00.
Jy kan 2 kaartjies wen na Liefde by die dam!
2022-10-27LitNet, in samewerking met LK Mediabook en Liefde by die dam, gee 5 x 2 kaartjies weg na Liefde by die dam op 12 November 2022 by Meerendal in Durbanville.
Nuut by Naledi: Anne van Green Gables deur Lucy Maude Montgomery
2022-10-27Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te nimmer kon droom dat dié verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte van mense oor die aardbol heen sou steel nie.
New from Naledi: Lobola for life by André Brink
2022-10-27Lobola for life is one of the author’s only novels which had not been translated into English. It is a timeless piece of art which sees Brink set in motion what would become a life-long revolt against injustice, the Lie and all that threatens freedom.
Nuut by Protea: Sanctum deur Joan Hambidge
2022-10-27Soos ons van Hambidge verwag, is die verse persoonlik en intiem, maar met die afstand wat woordvaardigheid meebring – iemand wat hul vaardigheid geslyp het en ’n universele noot kan raakslaan.
Nuut by LAPA: Die lang papawer deur Kristel Loots
2022-10-27Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe ontdek? Voordat die lang papawer kan blom?
Pasverskyn: Spreekwoorde en ander segswyses deur Anton F Prinsloo, Leon de Stadler en Amanda de Stadler
2022-10-27Spreekwoorde en ander segswyses bevat 10 765 spreekwoorde en segswyses, 1 400 nuwe spreekwoorde en segswyses, en interessante inligting oor en verklarings en vertaalekwivalente vir die spreekwoorde en segswyses.
Persverklaring: Klassieke melodieë vier Blaauwklippen se 340 jaar
2022-10-27Die oudste wynplaas in Stellenbosch gaan op 9 November hulle 340ste bestaansjaar met ’n spesiale konsert in die Blaauwklippen Katedraal vier. Blou is die tema van die klassieke melodieë en immergroen liedere wat vir hierdie landgoed met ’n ryk geskiedenis en wynmaaktradisie se verjaardagkonsert gekies is.
Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Rembrandt van Rijn se Die nagwag
2022-10-27Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Sy lesing oor Rembrandt van Rijn se Die nagwag kan vanaf 18:00 op 25 Oktober 2022 aanlyn gekyk word.
Cape Town launch: A library to flee by Etienne van Heerden
2022-10-27You are invited to attend the Cape Town launch of Etienne van Heerden’s A library to flee on 9 November 2022. David Attwell will be in conversation with Van Heerden and the translator of the novel, Henrietta Rose-Innes.
Press release: Madibaland@Bookbedonnerd 2–5 November 2022
2022-10-26LitNet has received the programme of Madibaland@Bookbedonnerd from festival director Darryl David.
Persverklaring: Hier is die wenners van die ATM se jongste Arabies-Afrikaanse wedstryd | Here are the winners of the ATM’s latest Arabic Afrikaans competition
2022-10-25Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Historium Trust is verheug om die wenners van hul jongste Arabies-Afrikaanse kompetisie, waarvoor R10 000 en jaarpermitte op die spel was, aan te kondig. | The Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) and Historium Trust are delighted to announce the winners of their latest Arabic Afrikaans competition, for which R10 000 and annual permits were up for grabs.
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal
2022-10-25Spinnekoppe kan blykbaar selfs in die gewigloosheid van die ruimte ’n netjiese web spin. As jy hierdie vraestel deur Eugene van der Westhuizen aflaai, kan jy hiervan lees en as jy in graad 9 is kan jy sommer ook vir jou eksamen voorberei. Twee vlieë met een klap ...
Graad 10: Wiskundevraestel (2) en memo, derde kwartaal-hersiening
2022-10-25Is jy in graad 10 en voel jy asof jy jou kapasiteit vir die jaar bereik het as jy aan jou derde-kwartaal-Wiskundepunt dink? As jy onseker is wat hiermee bedoel word, moet jy verkieslik nie na ’n Afrikaans-handboek kyk wat jou sal inlig dat dit ’n anglisistiese stelling is nie. Hersien wel jou Wiskunde deur Lee-Ann West se vraestel gratis af te laai en seker te maak jy het jou werk onder die knie.
