Uitnodiging: Werkgemeenskap Potchefstroom – byeenkoms op 27 Oktober 2022
2022-10-11Enige belangstellendes word hiermee vriendelik uitgenooi na die geleentheid. Die tema is "Die geheime diens van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) 1894–1900" en die gasspreker is brigadier-generaal (dr) Gerhard Kamffer.
Uitnodiging: 51ste JBM Hertzoggedenklesing
2022-10-10Jy word hartlik uitgenooi na die 51ste Hertzoggedenklesing wat op 19 Oktober 2022 aanlyn aangebied word deur die SA Akademie se Geskiedeniskommissie. Hier is nog inligting oor die geleentheid.
ATKV-Tienertoneel-persverklaring: Dreunend-dapper talent bekroon
2022-10-10Danksy dreunend-dapper tieners wat met hul passie die verhoog aan die brand gespeel het, moes ’n swaargewigpaneel van beoordelaars behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneelkompetisie 2022 aan te wys.
Uitnodiging: Vyfde Neville Alexander-gedenklesing 2022
2022-10-10Jy word uitgenooi na die vyfde Neville Alexander-gedenklesing wat op 15 Oktober 2022 in die Paarl plaasvind. Hier is nog inligting oor die geleentheid.
Press release: Waiting and exhilaration – Kelwyn Sole on birding and poems
2022-10-10This month, as the world celebrates World Migratory Bird Day, the AVBOB Poetry Project celebrates a brilliant, challenging new collection by Kelwyn Sole, an award-winning poet and keen bird watcher, with a particular love of pelagic birding.
Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop-program om af te laai (Pretoria, Linden en Potchefstroom)
2022-10-07Die Aardklop-fees is in volle swang! Klik hier om die feesprogramme vir die onderskeie feesterreine af te laai.
New from Van Schaik: A history of South African literature: Afrikaans literature, part two by Jerzy Koch
2022-10-06Koch uses the metaphor of mapping to describe the work of the historiographer, and it becomes clear that his study analyses the literary texts within the context of space and time.
Nuut by Naledi: Mister Angelo Alzheimer deur Jef Geeraerts
2022-10-06De zaak Alzheimer, waarvan Mister Angelo Alzheimer die vertaling (deur Fanie Olivier) is, is een van ’n lang reeks krimi’s waardeur die polisie-duo Vincke en Verstuyft volksbesit geword het.
Nuut by LAPA: Dit het alles begin by ’n hond deur Annelie Ferreira
2022-10-06Vier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.
New from Jonathan Ball: Charlene: In search of a princess by Arlene Prinsloo
2022-10-06At its heart, it’s the story of a woman in search of happiness for herself and her family – and also of the beginning of Charlene defining her own space amid the royal protocol.
New from Penguin: Koos Bekker’s billions by TJ Strydom
2022-10-06Koos Bekker has amassed one of the largest fortunes ever by a South African. Just how did he do it?
New from Jonathan Ball: Fruit of a poisoned tree by Antony Altbeker
2022-10-06Now updated with the tale of the remarkable events that followed the judge’s verdict, prize-winning author Antony Altbeker takes you into the heart of the epic courtroom battle.
Pasverskyn: Die Kaapse slawe 1652–1838 – ’n kultuurhistoriese perspektief deur Eunice Bauermeester
2022-10-06Die slawe aan die Kaap het as draers en skeppers van kultuur, ten spyte van onderdrukking, ’n groot invloed uitgeoefen op die ontwikkeling van die samelewing aan die suidpunt van Afrika en veral van ’n inheemse, kreoolse kultuur.
Persverklaring: Top internasionale jazzensemble vanaf Munich in Suid-Afrika, ook by Toyota US Woordfees
2022-10-05Ter ere van die legendariese Charles Mingus se 100ste verjaarsdag, sal plaaslike aanhangers bevoorreg wees om te kan luister na die uitvoering van sy suite "The Black Saint and the Sinner Lady" en ander komposisies deur ’n groep internasionale jazzmusikante vanaf Duitsland, Mongolië, Oostenryk en die VSA.
