Persverklaring: Internasionale seëltentoonstelling by KIKS2 in Kaapstad
2022-09-13Die internasionale filateliese tentoonstelling sal aangebied word by die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum (KIKS2) en toegang vir die publiek is gratis. Die publiek kan hul seëlversamelings bring vir ’n waardasie deur deskundiges.
Persverklaring: Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer Jodi Jantjies palm ’n Aitsa-nominasie in
2022-09-13Jantjies het die eerste keer aandag getrek toe sy as skaam tiener ’n oudisie by die Cedar Secondary School in Mitchells Plain voor die ATKV-Crescendo-paneel gehad het. Dit was ’n liedjie wat sy self geskryf het. Die res is as ’t ware geskiedenis.
Press release: Climate Story Lab ZA offers Southern African creatives an opportunity to make an impact on the climate crisis
2022-09-13Climate Story Lab ZA invites Southern African creatives to submit innovative and imaginative projects for an opportunity to participate in a four-day residential lab near Cape Town in January 2023. The first Climate Story Lab ZA is an incubator aimed at shifting the narrative and amplifying communication around climate change in order to make positive impacts against the global crisis.
ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers
2022-09-13Hier is ’n lys van die biografiese artikels oor Afrikaanse skrywers wat gratis op LitNet beskikbaar is.
Languages and South African schools: a web seminar
2022-09-08Naomi Meyer het ’n paar mense gevra om te skryf oor ’n wêreld waar onderrig in die taal wat die kinders by die huis praat, sou kon plaasvind. | Naomi Meyer asked a few people to write about a world where children are educated in the language they speak at home. | Naomi Meyer ucele abantu abambalwa ukuba bathi gqaba-gqaba ngezavenge kwabantwana ngelwimi labu lesuntu.
New from Penguin: No retreat, no surrender by Oscar Chalupsky, with Graham Spenc
2022-09-08But as with everything else Oscar does, he is determined to emerge victorious. He continues to paddle kayaks, play golf, and with a combination of medical treatment, exercise, iron determination and unconquerable optimism, he has defied every doctor’s prediction to date.
New from Tracey McDonald Publishers: Pleasures of the harbour by Adam Kethro
2022-09-08Part adventure, part action, and lots of wheeling and dealing means readers are in for a rollicking ride in this highly entertaining novel that traverses the high seas and low roads of Southern Africa, while opening boardroom and a few bedroom doors along the way.
Nuut by LAPA: Murasie deur Chanette Paul
2022-09-08Moles is nie ongekend op Verlatenfontein nie. Moord ook nie. Inteendeel.
Nuut by Protea: Ongekende ellende: Rampe wat Suid-Afrika geruk het deur Chris Schoeman
2022-09-08Chris Schoeman neem nog Suid-Afrikaanse rampe oor die eeu heen opnuut onder die loep, maar sluit dié keer ’n hele paar minder bekende voorvalle in en party wat amper heeltemal vergete geraak het.
Nuut by Kwela: Moerstaāl deur Loit Sōls
2022-09-08Die lewegewende moederfiguur staan sentraal in dié bundel. Sý wat onderdruk en misken is, en wie se bydrae, soos dié van die taal, deur die gedigte herstel word.
Pasverskyn: Praat jy! Idees vir die skep van ’n skryfkultuur in die klas deur Thérèse Hulme
2022-09-08Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van 17 jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap.
Program: Elfde Tuin van Digters op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington
2022-09-08Die huldiging van die digter Antjie Krog, die oorhandiging van die Ingrid Jonker-prys vir ’n debuutbundel, ’n optrede deur die Nederlandse digter, skrywer en teatermaker Babs Gons, die amptelike bekendstelling van Ons Klyntji, besprekings van nuwe bundels van onder andere Antjie Krog, Adam Small, Philip de Vos en Loit Sōls en uitsonderlike musiektoonsettings van gedigte, dit is van die hoogtepunte by vanjaar se Tuin van Digters.
Musiekvideo: Corné Pretorius sing "Ek Wil Glo"
2022-09-07Jan Bloukaas het aanvanklik die musiek vir "Ek wil glo" geskryf en dit is later verder verwerk deur Johnny de Ridder. Hunter Kennedy het ook saam aan die lirieke geskryf.
First sip: Across the border by Norman McFarlane
2022-09-07"Stupidly, most of us signed with excited, even feverish, anticipation. We were going to war, and we were going to kick the enemy’s collective arse. We’d been fed an undiluted diet of Swart Gevaar and Rooi Gevaar propaganda over the last few days and we were, we believed, invincible."
