New from Protea: Beyond diplomacy by Riaan Eksteen
2022-12-14Beyond diplomacy covers nearly six decades of Riaan “Koedoe” Eksteen’s eventful career — from being South Africa’s youngest ambassador at the time, taking the helm and transforming broadcasting in South Africa, to being closely involved in Namibia’s pre- and post-independence.
Pasverskyn: Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer deur Leon van Nierop
2022-12-14Druk speel is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan.
Persverklaring: ’n Lente-Woordfees | Press release: Woordfees in spring
2022-12-13Die Toyota US Woordfees vind volgende jaar nogmaals in die lente plaas, van 7 tot 15 Oktober. | The Toyota SU Woordfees will once again take place in spring, from 7 to 15 October 2023.
Persverklaring: Van Ewijck Stigting Prestasieprys 2023 toegeken
2022-12-12Die Prestasieprys van die Van Ewijck Stigting vir 2023 gaan aan Hans Ester. Die prys van R75 000 word jaarliks deur hierdie Kaapse organisasie toegeken vir bydraes tot die kulturele uitwisseling tussen Suid-Afrika en Nederland.
Graad 11: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2022-12-09Is jy in graad 11 en hoegenaamd nie meer lus vir eksamen nie? Kom ons vereenvoudig dit deur te noem dat jy volgende jaar jou matriekeksamen skryf. Begin nou al daarvoor voor te berei deur die somme in hierdie vraestel deur Lee-Ann West te vereenvoudig en berei voor vir jou allerlaaste eksamen vir die jaar.
Jakes Gerwel Stigting-persverklaring: residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika – aansoeke verwelkom
2022-12-09Die Jakes Gerwel Stigting nooi graag alle skrywers (opkomend of gevestig) van alle genres uit om aansoek te doen vir ’n residensie wat vanaf 27 Februarie tot 13 Maart 2023 by Paulet Huis op Somerset-Oos aangebied word.
Press release: JIAS creative writing workshop
2022-12-08The JIAS Writers’ Workshop is open to African writers who work in fiction (long and short form), creative non-fiction, playwriting, screenwriting and poetry.
Pasverskyn: 60 op 60 deur Clinton V du Plessis
2022-12-08Die digter gerf 60 verse om saam te val met sy 60ste verjaarsdag vroeg in 2023. Die bundel staan midde-in verval en verwording – die liggaam, die landskap en die taal. Die onthou net-net, soos vervalle stasies met die naamborde haas leesbaar.
Press release: Cape Town City Ballet heralds start of summer programme with festive season favourite The nutcracker
2022-12-07Fun for all the family, The nutcracker is produced by ballet doyenne Veronica Paeper and will be presented for a limited season from 7 to 23 December at Artscape in the opera house.
Boekbekendstelling: Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik
2022-12-06Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik op 18 Januarie 2023 in Pretoria. Charl-Pierre Naudé sal met die redakteur van die publikasie, Karen de Wet, in gesprek wees.
Persverklaring: Desember is propvol kykgenot op die kykNET-kanale
2022-12-05Van ’n Afrikaanse Kersblyspel wat spesiaal vir hierdie feesseisoen vervaardig is, tot die première van ’n speelfilm oor ’n groep kinders wat op die Suid-Afrikaanse platteland by die rykes wil steel om vir die armes te gee. Gooi ’n sopie of twee humor, musiek en rugby in, dan het jy die perfekte kykgenot hierdie feesseisoen.
Persverklaring: Kersfeesfliek met warm hart en siel in Desember op kykNET
2022-12-05Hierdie Desember vier kykNET die feestyd met ’n speelfilm wat die feestyd deur die oë van kinders sien. Desemberdiewe is ’n rolprent wat die hele familie saam kan geniet.
