LitNet

LitNet

Uitnodiging: Vyfde Neville Alexander-gedenklesing 2022

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-10-10

Jy word uitgenooi na die vyfde Neville Alexander-gedenklesing wat op 15 Oktober 2022 in die Paarl plaasvind. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

Press release: Waiting and exhilaration – Kelwyn Sole on birding and poems

LitNet Books and writers 2022-10-10

This month, as the world celebrates World Migratory Bird Day, the AVBOB Poetry Project celebrates a brilliant, challenging new collection by Kelwyn Sole, an award-winning poet and keen bird watcher, with a particular love of pelagic birding.

LitNet: Fees van woorde

LitNet Nuusbrief 2022-10-07

LitNet: Fees van woorde

Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop-program om af te laai (Pretoria, Linden en Potchefstroom)

LitNet Aardklop 2022-10-07

Die Aardklop-fees is in volle swang! Klik hier om die feesprogramme vir die onderskeie feesterreine af te laai.

New from Van Schaik: A history of South African literature: Afrikaans literature, part two by Jerzy Koch

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

Koch uses the metaphor of mapping to describe the work of the historiographer, and it becomes clear that his study analyses the literary texts within the context of space and time.

Nuut by Naledi: Mister Angelo Alzheimer deur Jef Geeraerts

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

De zaak Alzheimer, waarvan Mister Angelo Alzheimer die vertaling (deur Fanie Olivier) is, is een van ’n lang reeks krimi’s waardeur die polisie-duo Vincke en Verstuyft volksbesit geword het.

Nuut by LAPA: Dit het alles begin by ’n hond deur Annelie Ferreira

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

Vier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.

New from Jonathan Ball: Charlene: In search of a princess by Arlene Prinsloo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

At its heart, it’s the story of a woman in search of happiness for herself and her family – and also of the beginning of Charlene defining her own space amid the royal protocol. 

New from Penguin: Koos Bekker’s billions by TJ Strydom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

Koos Bekker has amassed one of the largest fortunes ever by a South African. Just how did he do it?

New from Jonathan Ball: Fruit of a poisoned tree by Antony Altbeker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-06

Now updated with the tale of the remarkable events that followed the judge’s verdict, prize-winning author Antony Altbeker takes you into the heart of the epic courtroom battle.

Pasverskyn: Die Kaapse slawe 1652–1838 – ’n kultuurhistoriese perspektief deur Eunice Bauermeester

LitNet Boeke en skrywers 2022-10-06

Die slawe aan die Kaap het as draers en skeppers van kultuur, ten spyte van onderdrukking, ’n groot invloed uitgeoefen op die ontwikkeling van die samelewing aan die suidpunt van Afrika en veral van ’n inheemse, kreoolse kultuur.

Persverklaring: Top internasionale jazzensemble vanaf Munich in Suid-Afrika, ook by Toyota US Woordfees

LitNet Musiek 2022-10-05

Ter ere van die legendariese Charles Mingus se 100ste verjaarsdag, sal plaaslike aanhangers bevoorreg wees om te kan luister na die uitvoering van sy suite "The Black Saint and the Sinner Lady" en ander komposisies deur ’n groep internasionale jazzmusikante vanaf Duitsland, Mongolië, Oostenryk en die VSA.

Musiekvideo: Van Der Aven reik 6-snit ep uit

LitNet Musiek 2022-10-05

Van Der Aven stel op Vrydag 7 Oktober hul EP by The Daisy Jones Bar net buite Stellenbosch bekend.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheidsvraestel en -memo, hersiening

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-10-04

Is jy in graad 10 en spandeer jy gedurende die skoolvakansie eerder tyd in die kombuis as voor jou boeke? Hierdie Wiskundige Geletterdheidsvraestel deur Lee-Ann West kan jou wys hoe om Wiskunde in alledaagse omstandighede te gebruik – soos wanneer jy besig is om resepte uit te werk om kos vir jou maats te maak. (Wanneer die skool weer begin, gaan dit jou ook help. Dan het jy reeds ’n voorsprong met jou voorbereiding vir die laaste kwartaal!)

Uitnodiging: 2022-Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-10-04

Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing, wat in Afrikaans vasgelê word, in die vorm van ’n referaat of plakkaat op 9–10 November 2022 by die simposium aan te bied. Voornemende deelnemers kan hul voorstelle teen 16 Oktober 2022 indien.

Top