LitNet

LitNet

Die tragiese saak van Pamina Vermaak word ’n fliek

LitNet Film 2022-11-23

Die topverkoper Die tragiese saak van Pamina Vermaak, deur die joernalis en skrywer Annie Klopper, het in 2018 verskyn en word nou ’n fliek. Die verfilming aan dié romantiese komedie het reeds begin en die rolverdeling sluit jong talent en verskeie Suid-Afrikaanse legendes in. 

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-11-23

HGD? In gr 6 & mug v wrk? Klik hier om die vraestel wat Eugene van der Westhuizen vir LitNet opgestel het, gratis af te laai; dit maak voorbereiding makliker. (Daar is ook ’n afdeling in die vraestel wat oor SMS-taal handel, so dis hkm jy smr hierna eksamen oor Afrikaans én oor SMS-Afrikaans sal kan skryf.)  

Nuut by Human & Rousseau: Net aliens eet spinasie en ander stories (2022) deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

’n Alien land in ’n swembad, kinders verdwyn in ’n biblioteek, ’n monsterhond word ’n woefie-woef en ’n vampier-jagter-ouma bestorm ’n skool met ’n knoffel-bazooka ... Maar dis nog lank nie al nie! 

Nuut by Tafelberg: Stories in die wind deur Deidré Jantjies

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre.

Nuut by Protea: Die Rietrotte en die rotsgrot deur Nerine Ahlers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Hulle almal sien uit na ’n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande. Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op ’n mistige middag …

Nuut by Protea: Die kat kom terug deur Dr Seuss, vertaal deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie.

Nuut by Naledi: Leeutjie en Louwtjie deur Tertia Botha

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Saam met Bob Bond, ’n mak bobbejaan wat eintlik ’n geheime agent is, beleef hulle opwindende avonture soos om renosterstropers vas te trek en wilddiewe te fnuik.

New from Fox Ediciones: Nandi in KwaZulu by Praline Hudson

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Nandi and Themba, two Zulu children, and their friends transport us to happy times of childhood in lively KwaZulu-Natal. 

Pasverskyn: Whitey: Sakereus van Shoprite deur Niel Joubert

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-22

Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het.

Persverklaring: Spesiale afslag vir konsertkaartjies by die Musiekindaba

LitNet Musiek 2022-11-21

Swart Vrydag maak ’n draai by die Musiekindaba wanneer daar van 23 tot 28 November ’n spesiale afslag van 50% op kaartjies vir Musiekspyskaart-konserte is.

Press release: Help yourself South Africa by Frans Rautenbach to be published

LitNet Books and writers 2022-11-18

We are about to publish this book which, as the flyer states, could not have come at a better time.

LitNet: Laat jou woorde leef

LitNet Nuusbrief 2022-11-18

LitNet: Laat jou woorde leef

Kompetisie: My gebeurtenis van die jaar 2022

LitNet Wen 2022-11-18

Hoe het jou 2022 gelyk? Wat staan vir jou uit wanneer jy terugkyk oor die jaar wat verby is? Wat was jou gebeurtenis van die jaar? Lesers kon ons laat weet en in aanmerking kom vir ’n kontantprys van R2 500. Die kompetisie het reeds gesluit.

Graad 11: Wiskundevraestel en memo (vierde kwartaal, vraestel 1)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-11-18

Is jy in graad 11 en lê jou Wiskunde-eksamen voor? Daar’s nie verniet 11 spelers in ’n hokkiespan nie. Saam met Lee-Ann West se vraestelle is Wiskunde spanwerk en kan jy maklik in hierdie eksamen ’n wendoel slaan.

LitNet loof maandelikse Crito-prys vir lesersindrukke uit

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-17

LitNet kondig graag die Crito-prys aan wat voortaan maandeliks toegeken sal word vir die beste lesersindruk wat sonder betaling aan LitNet gelewer en in die voorafgaande maand op LitNet gepubliseer is.

Top