Persverklaring: Oproep om benoemings vir die Taalraad se Kokertoekennings van 2022
2022-10-14Die Afrikaanse Taalraad nooi lede en die algemene publiek uit om kandidate vir die Kokertoekennings van 2022 te benoem. Die doel van die Kokers is om erkenning te gee aan mense wat besondere bydraes tot Afrikaans gemaak het.
Persverklaring: Wenner van die 2022 Woordfeeskortverhaalkompetisie
2022-10-14Lynthia Julius is as algehele wenner van die 2022 Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig by die bekendstelling van die sewende US Woordfeeskortverhaalbundel in die Hofmeyr-saal in Stellenbosch op 10 Oktober.
Persverklaring: Die Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar!
2022-10-13Vanjaar se fees bestaan uit 65 aanbiedinge, wat ’n ook paar oopmikrofoonsessies insluit vir die wat spontaan hul gedigte wil kom deel. Antjie Krog is deel van die lang lys indrukwekkende digters wat vanjaar op die program is.
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo
2022-10-13As jy in graad 11 is, weet jy dat Wiskunde meer as net kinderspeletjies is. Stuur jou ouers om die magnetiese getalle op die yskas te gaan rangskik, graad 11-leerder, want LitNet bied hulp vir jou. Gebruik Lee-Ann West se oefenvraestel en memo om jou aan die begin van die kwartaal met jou Wiskundige geletterdheidshersiening help.
Foto’s: Kommadagga 2022 – die aankoms
2022-10-13LitNet, die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot se Kommadagga-slypskool het vandeesweek in Somerset-Oos begin. Hier is Danie Kriek se foto’s van die eerste week se bedrywighede.
Press release: Editing your own poetry with AVBOB poetry
2022-10-13Before entering the AVBOB Poetry Competition, we trust these suggestions will help you sharpen your poems! Submit up to 10 poems in all 11 official languages. Entries close on 30 November 2022.
Nuut by Protea: Die Waterplek: Afrika, volume 1 deur Carina Stander
2022-10-11Baie water en bloed het intussen in die see geloop en nou verlaat die sewentienjarige Eron Verberger uiteindelik sy geboorteland in die hoop om die laaste Geseënde en sy pa by die Waterplek te vind ...
Nuut by Umuzi: Die kapokdokter deur François Loots
2022-10-111816. Die Kaap de Goede Hoop. ’n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as ’n militêre chirurg se assistent. Goewerneur Lord Charles Somerset is ná ’n paar maande só beïndruk met die briljante Barry dat hy hom as sy huisdokter aanstel.
New from Naledi: I wish I’d said ... Vol 5, edited by Johann de Lange and Nxalati CP Golele
2022-10-11Imagination saves us in dark days and the words on these pages will show you an experience that is as universal as it is individual.
Nuut by Naledi: Helaas deur Hennie van Coller
2022-10-11In hierdie bundel word daar op intellektuele wyse ’n groot verskeidenheid onderwerpe hanteer en interessant genoeg sluit dit juis ook emosionele sake in.
New from Kwela: Farm killings in South Africa by Nechama Brodie
2022-10-11Dr Nechama Brodie challenges many of the myths used to narrate farm killings. She includes nearly a century of news reports, statistical data, legal cases and expert research on violence on farms.
Nuut by LAPA: Inkommers deur Hans du Plessis
2022-10-11Inkommers is ’n eietydse verhaal, ’n kroniek van die Afrikaners – die familie, nie die volk nie – wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer.
Nuut by Protea: Krygsgevangenekuns in die Anglo-Boereoorlog deur Vicky Heunis
2022-10-11Heelwat is al oor die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) geskryf. Tog is daar slegs enkele publikasies wat handel oor die tema van die kuns wat deur Boerekrygsgevangenes vervaardig is.
Fresh off the press: Mr Entertainment: The story of Taliep Petersen by Paula Fourie
2022-10-11Mr Entertainment evokes not just Taliep’s life, but also the music and entertainment worlds of the 1950s to 2000s and their diverse and irrepressible cultural traditions.
