Fresh off the press: The dao of Daniel by Lodewyk G du Plessis
2022-12-01Daan van der Walt, a Latin-quoting, God-fearing former Kalahari farmer, visits his estranged son in China. He soon finds himself on a difficult path (the dao of the title) to come to terms with his feelings of remorse and guilt.
Uit die argief: Die vrystelling van slawe
2022-12-01Slawerny is op 1 Desember 1834 amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf, maar slawe moes as vakmanne vir vier jaar vir hul eienaars gewerk het. Slawe is dus ten volle bevry op 1 Desember 1838. Hier is ’n keur van artikels uit LitNet en Voertaal se argiewe oor die herdenking van hierdie dag, asook Suid-Afrika, Nederland en Engeland se slawe-erfenis.
Press release: A poetry contest about any town in the world
2022-12-01The theme is "My town". It can be a poem about your hometown, the town you live in or any town in the world that you love or have an interest in.
Press release: Classical Carols by Candlelight
2022-12-01Gather your loved ones for golden hours of music and joy at the special Classical Carols by Candlelight concert on Sunday 4 December at 18:00.
Die eerste Crito-prys vir Lesersindrukke word aangekondig
2022-11-30"Dit was interessant om te kyk na die ingesonde resensies, en agterna ’n gevoel van opgewondenheid oor te hou. Ek het waardering vir die manier waarop Maryke Roberts en Stefaans Coetzee hul resensies aangepak en gestruktureer het, asook vir die reaksie uit die hart deur Anne-Marie Burger oor die opspraakwekkende boek Hoerkind."
Die PUK-Kanselierstrust: Uitnodiging tot aansoek om befondsing van akademiese projekte in Afrikaans
2022-11-30Personeel en studente van Suid-Afrikaanse universiteite, asook ander navorsers, word uitgenooi om aansoek te doen vir befondsing van projekte binne enige wetenskaplike domein wat tot vakkundige publikasies in Afrikaans sal lei of wat die gebruik van Afrikaans as wetenskapstaal op ander wyses kan bevorder.
Persverklaring: Magda Louw begin 2 Januarie 2023 op kykNET
2022-11-29Desiré Gardner (veral bekend vir sepierol in Suidooster) is skrywer en hoofkarakter. Hannes van Wyk speel teenoor haar. Die reeks is die uitvloeisel van gelyknaminge kykNET-storiefilm.
Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal
2022-11-29Is jy in graad 10 en nie meer lus vir die eksamen nie? Die goeie nuus is dat Luize Kroukamp se oefenvraestel op dieselfde golflengte as jy is. Dis asof die vraestel begryp dat jy hierdie kwartaal ’n brander van goeie punte benodig om jou voete onder jou uit te slaan. Jy kan dit gratis aflaai en vir jou eksamen voorberei (leer sommer om golflengtes uit te werk ook).
Book launch: Apartheid’s Stalingrad by Rory Riordan
2022-11-28Apartheid’s Stalingrad, how the townships of the Eastern Cape defied the apartheid war machine by Rory Riordan will be launched at the Nelson Mandela University.
Nuut by Umuzi: Vetplantfeetjies deur Antjie Krog, Ingrid de Kok en Fiona Moodie
2022-11-28Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerke oor inheemse vetplante wat ook feetjies is.
New from Umuzi: Vetplant fairies by Antjie Krog, Ingrid de Kok and Fiona Moodie
2022-11-28Vetplant fairies is a collection of verse for children about indigenous succulents and the imaginary beings who live among them, written by two of our finest poets, Ingrid de Kok and Antjie Krog.
Press release: Three free #ReadingAfrica events from around the world!
2022-11-24Please be sure to use the correct hashtag to participate, #ReadingAfrica. Please, do add something about and in your own language to the event! You can also help us celebrate by joining us at the three great events we’ve planned!
Graad 10: Wiskunde-vraestel (2) en -memo, vierde kwartaal
2022-11-23Is jy in graad 10 en is jou lieflinghond op jou radar en nie juis jou eksamenwerk nie? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West kan jy blitsig die radar-oefening gebruik om die vertikale hoogte van die vliegtuig bo grondvlak uit te werk. Dan kan jy met ’n geruste hart met jou hond gaan stap. Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af laai.
Graad 11: Wiskunde-vraestel (2) en -memo, vierde kwartaal
2022-11-23Is jy in graad 11 en verkies jy eerder die geselskap van jou kat as dié van nog eksamenwerk? Die goeie nuus is dat hierdie vraestel deur Lee-Ann West onder andere ’n mond-en-snor-diagram bevat wat jou aan jou gunsteling-troeteldier kan herinner. Die ander goeie nuus is dat die vraestel jou in ’n japtrap vir jou eksamen voorberei en dan kan jy vinnig verdere aandag aan jou geliefde kat gee. Laai die vraestel gratis hier af.
