LitNet

LitNet

Kennisgewing: Bekendstelling van Petra Müller – die skerpgevylde oomblik op Swellendam

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-01-20

Boekliefhebbers van Swellendam, Petra Müller – die skerpgevylde oomblik word op Saterdag 21 Januarie 2023 op die dorp bekendgestel.

Fresh off the press: Apartheid’s Stalingrad by Rory Riordan

LitNet Books and writers 2023-01-20

"The apartheid security juggernaut met its Battle of Stalingrad in the townships of Port Elizabeth and Uitenhage in 1985 and 1986."

Persverklaring: "’n Ver-Ander", solo-uitstalling deur Jan Blohm

LitNet Kuns 2023-01-20

Musikant Jan Blohm se solo-uitstalling "’n Ver-Ander" open op Saterdag 28 Januarie 2023 om 11:00 by die Breytenbach Galery in Wellington.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-01-20

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bied op Vrydag 27 Januarie 2023 ’n geskiedenissimposium aan: "Hoofstroom, stroomop, systroom, hoegenaamd ’n stroom? Die mite van Afrikaner-homogeniteit."

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-01-17

Nuwe jaar, nuwe graad, nuwe begin! As jy vanjaar in graad 10 is, het jy geweet die getal tien simboliseer die begin van ’n nuwe siklus? Kyk na hierdie gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann West om te sien wat hierdie jaar se werk inhou. Daar is baie ander vraestelle op LitNet waarmee jy deurlopend kan voorberei en waarmee jy kan oefen om jou werk beter te verstaan.

Kan ’n bot die Hertzogprys wen?

LitNet Nuusbrief 2023-01-13

Kan ’n bot die Hertzogprys wen?

Pasverskyn: Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika, saamgestel deur Hermann Giliomee, Bernard Mbenga en Bill Nasson

LitNet Boeke en skrywers 2023-01-12

Met die nuutste inligting en invalshoeke word die volledige storie van Suid-Afrika en sy mense gesaghebbend dog leesbaar vertel.

My gebeurtenis van die jaar 2022: Inskrywings 2

LitNet Wen 2023-01-11

Hier is die tweede groep inskrywings wat ontvang is vir LitNet se kompetisie "My gebeurtenis van die jaar 2022".

Persverklaring: Beurs vir ’n MA in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad

LitNet Akademies en skole 2023-01-10

Doen jou MA in Afrikaanse letterkunde in 2023 by die Universiteit van Kaapstad! Daar is een beurs van R155 000 per jaar vir twee jaar beskikbaar. Hier is nog inligting oor die beurs.

Persverklaring: ’n Bus uit Oekraïne Maandag 9 Januarie uitgesaai

LitNet kykNET Portaal 2023-01-05

Maandag 9 Januarie 20:30 kan kykers vir die aangrypende dokumentêre program, ’n Bus uit Oekraïne, op kykNET (DStv-kanaal 144) inskakel. Die fokus is die merkwaardige verhaal van die Suid-Afrikaner, Johan Oldenburg, wat 52 Oekraïniese vlugtelinge gered en vervoer het na Nederland.

Persverklaring: Dolf van Niekerk op kykNET gehuldig

LitNet kykNET Portaal 2023-01-05

Dolf van Niekerk is op Oujaarsdag in die ouderdom van 93 oorlede. As huldeblyk saai kykNET op Sondag 8 Januarie 20:30 ’n Stroom Op­-episode uit wat handel oor sy lewe en die bydrae wat hy tot die Suid-Afrikaanse literêre wêreld gelewer het.

Persverklaring: Vier die Bidsprinkaanmaan | Press release: Celebrate the Praying Mantis moon

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-01-03

’n Volmaan vir ’n nuwe jaar by die Taalmonument | A full moon for a new year at the Taalmonument

Press release: A bumper comedy line-up with top comedians during the festive season and a New Year’s Eve party at The Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-12-30

Ring in 2023 at The Baxter and join the New Year’s Eve party, which will be different from previous years.

Persverklaring | press release: Evita in Excelsior

LitNet kykNET Portaal 2022-12-29

Suid-Afrika se bekendste wit vrou kry die eer wat haar toekom in Evita in Excelsior, wat Dinsdag 10 Januarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin. | South Africa’s best-known white woman receives the honour and tribute she deserves with Evita in Excelsior which starts Tuesday 10 January at 20:00 on kykNET (DStv Channel 144).

Press release: AVBOB Poetry | Sharpen your poetry publication chances with Colleen Higgs’ expert advice

LitNet Books and writers 2022-12-28

If your goal for 2023 is to prepare your own collection for publication, we trust that these suggestions will help you plan and enjoy the work ahead.

Top