LitNet

LitNet

Persverklaring: 20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe

LitNet Suidoosterfees 2023-01-25

Die Suidoosterfees nooi feesgangers uit om die spreekwoordelike kersies te kom doodblaas by die 20ste Suidoosterfees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind.

Pasverskyn: Lokval deur Bettina Wyngaard

LitNet Boeke en skrywers 2023-01-25

Nicci en haar span se opdrag is: vlek ’n internasionale sindikaat oop. Daarom moet hulle ’n lokval stel. Maar wie is aas? En wie bobaas?

Bargain Books | Die wenners | The winners

Bargain Books, LitNet Boeke en skrywers 2023-01-25

Bargain Books en LitNet kondig graag die wenners van die Kerskompetisies aan. | Bargain Books and LitNet are happy to announce the winners of the Christmas competitions.

New from Umuzi: Ghost limb by Almini van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

It’s the late Eighties in Strand, a small coastal town southwest of Cape Town. When Johanna, a new maid, arrives at the home of a dominee’s family, nobody imagines that she will capture the family in her web of emotional complexity.

Nuut by Minimal Press: Vissers van woorde deur Willem de Swyger

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

Vissers van woorde is Willem de Swyger se debuutbundel, hoewel hy nie ’n onbekende in die literêre bedryf is nie. Vissers van woorde bevat 60 gedigte en handel oor verskeie temas soos geloof, verlies, waardering vir sy ma, die liefde vir sy taal, Afrikaans en vele meer.

New from Human & Rousseau: Disaster at Gogo’s spaza by Salamina Mosese

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

They will open the shop and run it themselves and earn loads of money! But they’ve never had to do it without Gogo, and things quickly get out of hand, making the spaza more famous than ever ...

Nuut by LAPA: Tyd is ’n b**ksem en ander belaglik lekker tekste saamgestel deur Marieta Nel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!

Nuut by Human & Rousseau: Die holderstebolder hondepartytjie deur De Wet Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ’n hond! En hy wil ’n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee?

Nuut by Human & Rousseau: Skool vir talente deur Silke Schellhammer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom praat die gebreekte kennisgewingbord in die kafeteria in raaisels?

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-01-25

Is jy in graad 4 en is alles vanjaar splinternuut: jou klasmaats, jou onderwysers, toetse en eksamens? Eugene van der Westhuizen se gratis Afrikaans Huistaal-vraestel kan help om onsekerheid te verdryf. Begin sommer nou al vir jou eerste toetse en eksamens in die laerskool voorberei. Klik hier om die vraestel en memo af te laai.

Persverklaring: Jakes Gerwel Stigting- en PEN Afrikaans- / PEN South Africa-residensie 2023

LitNet Skryfsake en rubrieke 2023-01-24

"Die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa wag tans graag aansoeke in vir ’n residensieprogram wat ten doel het om skrywers onverstoorde skryftyd in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vanaf 5 tot 25 Junie vanjaar te bied."

Die skerpgevylde oomblik deur Karen de Wet (redakteur): Stellenbosch-bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2023-01-24

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die skerpgevylde oomblik, die huldigingsbundel rondom Petra Müller, op 1 Februarie om 18:00 in die Hofmeyrsaal in Stellenbosch.

Die tweede wenner van die R1 500-prys

LitNet, Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2023-01-24

"Enige joernalis kan beaam dat as mens moeilikheid wil soek, jy dit die maklikste sal regkry deur oor godsdiens te skryf, en spesifiek ’n wenkbrou te lig oor die aard en relevansie van die Bybel vir die moderne leser."

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

LitNet TV 2023-01-23

"'Die groot afskud gaan oor baie meer as net gewigsverlies,' verduidelik die vervaardiger, Nicole Bailey. 'Dit ontleed menslike stories van dinge wat ons terughou: traumas uit die verlede en negatiewe oorlewingstegnieke, en hoe om ons perspektiewe te herstruktureer om ’n lewe te skep wat ons liefhet.'"

Weg met Eskom?

LitNet Nuusbrief 2023-01-20

Weg met Eskom?

Top