LitNet

LitNet

Nuut by Tafelberg: Watermeisie: Akwa se reis deur Marissa Badenhorst

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-02-01

In ’n wêreld waar water al skaarser word, onderneem die dapper jong Akwa ’n epiese tog uit Vervlakte. Sy oorreed Orrelman om haar met sy motor te neem na Wonderstroom, waar daar nog baie water is.

Nuut by Protea: Kinders van die gode 2: Die profesie van die bloedpêrel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-02-01

Cassandra se ma, Janet, ’n kampioenbranderplankryer van Jeffreysbaai, verdwyn een aand geheimsinnig in die see.

Nuut by Protea: Die bullebakke: episode 7 deur Aaron Blabey

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-02-01

Die Bullebakke het die ruimtewesens ontkom deur een of ander knoppie – OEPS – te druk, en het in die tyd van die dinosourusse beland! Ja, julle het reg gehoor!

Nuut by LAPA: Uitverkies deur Noreen Nolte

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-02-01

Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was ...

Pasverskyn: Speurder Sammi: Die blou steen deur Crystal-Donna Roberts

LitNet Boeke en skrywers 2023-02-01

Sammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, ’n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-01-30

Graad 4 se baie werk hoef nie jou vreugde te demp nie. Hierdie Afrikaans-vraestel en memo sal jou breed laat glimlag wanneer jy goed vir jou toets voorberei het. Jou ouers sal ook straal as hulle jou punte sien. Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestel gratis hier af.

LitNet: Roep die kitare!

LitNet Nuusbrief 2023-01-27

LitNet: Roep die kitare!

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

LitNet Wen 2023-01-26

LitNet het lesers genooi om ons te laat weet en  in aanmerking te kom vir ’n kontantprys van R2 500. Hier is die wenner!

Persverklaring: 20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe

LitNet Suidoosterfees 2023-01-25

Die Suidoosterfees nooi feesgangers uit om die spreekwoordelike kersies te kom doodblaas by die 20ste Suidoosterfees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind.

Pasverskyn: Lokval deur Bettina Wyngaard

LitNet Boeke en skrywers 2023-01-25

Nicci en haar span se opdrag is: vlek ’n internasionale sindikaat oop. Daarom moet hulle ’n lokval stel. Maar wie is aas? En wie bobaas?

Bargain Books | Die wenners | The winners

Bargain Books, LitNet Boeke en skrywers 2023-01-25

Bargain Books en LitNet kondig graag die wenners van die Kerskompetisies aan. | Bargain Books and LitNet are happy to announce the winners of the Christmas competitions.

New from Umuzi: Ghost limb by Almini van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

It’s the late Eighties in Strand, a small coastal town southwest of Cape Town. When Johanna, a new maid, arrives at the home of a dominee’s family, nobody imagines that she will capture the family in her web of emotional complexity.

Nuut by Minimal Press: Vissers van woorde deur Willem de Swyger

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

Vissers van woorde is Willem de Swyger se debuutbundel, hoewel hy nie ’n onbekende in die literêre bedryf is nie. Vissers van woorde bevat 60 gedigte en handel oor verskeie temas soos geloof, verlies, waardering vir sy ma, die liefde vir sy taal, Afrikaans en vele meer.

New from Human & Rousseau: Disaster at Gogo’s spaza by Salamina Mosese

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

They will open the shop and run it themselves and earn loads of money! But they’ve never had to do it without Gogo, and things quickly get out of hand, making the spaza more famous than ever ...

Nuut by LAPA: Tyd is ’n b**ksem en ander belaglik lekker tekste saamgestel deur Marieta Nel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-01-25

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!

Top