LitNet

LitNet

Persverklaring: Afval by die KKNK en die Suidoosterfees

LitNet Feeste 2023-02-28

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie,  daar is net een kinkel in die kabel … Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar.

Persverklaring: Vyf uitskieters word vanjaar deur die KKNK vereer

LitNet KKNK 2023-02-28

’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radio-legende. Vyf uitskieters in hulle onderskeie velde word vanjaar deur die KKNK vereer.

Press Release: Baxter Zabalaza Theatre Festival from 24 March to 1 April

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-02-28

Dance, drama, music and poetry will permeate and reverberate through The Baxter, from 24 March to 1 April 2023, when the Western Cape’s greatest staging of fresh and innovate theatre returns this year. The annual Baxter Zabalaza Theatre Festival will showcase 37 productions and 189 participants, who will entertain, captivate and intrigue audiences.

Persverklaring: Suidooster-sterre gaan kersies uitblaas by 20ste Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2023-02-28

Deel van die fees, van 26 April tot 1 Mei by Artscape, se verjaarsdagvieringe is ’n spesiale Suidooster-pakket aan besoekers, wat toegang tot al drie hierdie vertonings teen die weggeeprys van R300 bied.

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-02-28

Goeie nuus vir graad 10-leerders! Hier is ’n splinternuwe, gratis vraestel deur Rita Engelbrecht om jou met jou voorbereiding gedurende die eerste kwartaal te help. Laai dit gratis hier af.

Suid-Afrika vandag: help jouself!

LitNet Nuusbrief 2023-02-24

Suid-Afrika vandag: help jouself!

Graad 11: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-02-24

Is jy in graad 11 en is jy al in Wiskunde gevra om getalsinne sonder die gebruik van ’n sakrekenaar te vereenvoudig? Lee-Ann West se vraestel gaan jou wys hoe eenvoudig dit is. Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai. Dis so eenvoudig soos borrels blaas!

Persverklaring: My hart is ’n muurbal by die Baxterteater

LitNet Teater 2023-02-24

Hierdie teaterstuk is van 6 tot 18 Maart op die planke – by die Golden Arrow Studio van die Baxterteater in Kaapstad. Hier is nog inligting.

Persverklaring: Paul Roos word 157 jaar oud

LitNet Skole 2023-02-24

Op 1 Maart 2023 word Paul Roos Gimnasium 157 jaar oud. Paul Roos beplan ’n aksiebelaaide verjaardagweek. Alle skole in die land word voorts genooi om vir LitNet persverklarings van hul aktiwiteite te stuur sodat dit met die LitNet-gemeenskap gedeel kan word.

Press release: Ukraine, a year of war crimes and resolve

LitNet PEN Afrikaans 2023-02-23

At least 13 Ukrainian and foreign journalists and media workers have been killed since 24 February 2022 while carrying out their professional duties.

Press release: The lantern festival | Persverklaring: Vanjaar se tema is Lanternfees

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-02-23

A McGregor night food and wine event on Saturday 25 February 2023. | Die meeste van die plaaslike eetplekke het saamgespan om hul onderskeie unieke disse ten toon te stel.

Persverklaring: Opelugmusiekkonserte keer terug na die KKNK

LitNet KKNK 2023-02-23

Ses groot opelugmusiekkonserte word vanjaar by die KKNK aangebied om die post-pandemie-vryheid behoorlik te vier.

Press release: Andrew Warburton and Christopher Cockburn in concert

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-02-23

KZN’s eminent musical doctors, Cockburn and Warburton, play masterpieces for four hands at one piano.

Nuut by Lux Verbi: Betereinder deur Schalk W van Heerden

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-02-23

Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ’n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens  kan omgaan.

New from Tafelberg: Noni Jabavu: A stranger at home

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-02-23

Noni Jabavu was the first black South African woman to publish books on her life. Her memoirs Drawn in colour and The ochre people have been compared to Zora Neale Hurston’s work.

Top