LitNet

LitNet

Fresh off the press: Corrupted by Jonathan D Jansen

LitNet Books and writers 2023-03-09

This groundbreaking and long overdue study will offer a promising way forward for universities to better serve their communities and the country more broadly.

Persverklaring: KKNK se eerste Jeugkunstefees bring jongmense bymekaar

LitNet KKNK 2023-03-08

’n Fees binne ’n fees waar hoërskoolleerders bymekaarkom om die kunste te ervaar met dans, drama, musiek, werksessies en gesprekke wat spesifiek op hulle toegespits is. Dít is wat deelnemers aan die KKNK se heel eerste Jeugkunstefees, aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD), kan verwag.

Persverklaring: Suidoosterfees, waar die teaterligte brand!

LitNet Suidoosterfees 2023-03-08

Die 20ste Suidoosterfees, van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad, spog met 20 opwindende produksies op die NATi Teaterfeesprogram. Daar is drama, komedie, klassieke werke, verskeie eenpersoonvertonings en splinternuwe produksies wat spesiaal vir die fees geskep is.

Press release: Mandla Mbothwe’s iKrele leChiza in the Baxter this March

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-03-08

The production is inspired by Mbothwe’s desire to retrace, remap and reconnect his work in terms of themes and aesthetics as well as investigate themes of rituals and restoration.

Uitnodiging: Lesings deur Jerzy Koch en Orsolya Réthelyi

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-03-08

Jerzy Koch en Orsolya Réthelyi besoek Suid-Afrika om elkeen ’n lesing aan te bied op vier verskillende plekke in Suid-Afrika. Jy word vriendelik uitgenooi na die lesings op Maandag 13 Maart 2023 in Pretoria.

Graad 2: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-03-08

Dink jy die Wiskundesomme wat ’n mens in graad 2 doen is kinderspeletjies? Moet nooit vergeet watter belangrike boustene die grondslagfase vir toekomstige Wiskunde voorsien nie. Laai Lee-Ann West se gratis oefenvraestel af en bou stuk-stuk saam met jou kind verder aan ’n huis wat op ’n stewige fondament staan.

Uitnodiging: FilosofieKafee in Wellington – Oorgangsregverdigheid en amnestie-onderhandelinge

LitNet Leefstyl 2023-03-08

FilosofieKafee in Wellington: André du Toit en Jaco Barnard-Naudé bespreek Vrydag 17 Maart 2023 om 18:30 die vraag: Hoe begryp ons vandag die idee van oorgangsregverdigheid in die lig van die 1990–1994-amnestie-onderhandelinge?

Persverklaring: Twee kultuurlegendes vereer by 13de kykNET Fiëstas

LitNet kykNET Portaal 2023-03-08

Die skrywer, digter en aktivis Diana Ferrus en die musiekmaestro Hubert van der Spuy word vanjaar by die 13de kykNET Fiëstas vir hulle lewensbydraes tot die kunste vereer. Vanjaar se Fiëstas-toekenningsgeleentheid word op 9 Maart in Kaapstad gehou.

Pos by LitNet: Produksie-assistent / Assistent-produksiebestuurder

LitNet NetWerk 2023-03-07

LitNet, LitNet Akademies en Voertaal.nu benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike personeellid om bystand met daaglikse werksvloei te verleen. Ons soek ’n energieke spanspeler met – en dis kardinaal – ’n besonder fyn oog vir besonderhede (tekstueel en visueel).

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2023-03-06

Penguin Random House en Romanza gee ’n kopie van Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks weg.

Eerste slukkie: Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2023-03-06

"Die man is mooier as die sonsondergang. Nee. Hy is mooier as die sonsondergang, die jacuzzi én die bloue see."

Graad 11: Lewenswetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-03-06

Alles lyk groter as mens deur ’n mikroskoop daarna kyk – ook jou spanning oor toetse met betrekking tot mikro-organismes! As jy in graad 11 is, sal hierdie oefenvraestel deur Rita Engelbrecht kan help.

LitNet: Vier die argiewe!

LitNet Nuusbrief 2023-03-03

LitNet: Vier die argiewe!

Press release: Open Book Youth Fest is now live on our website

LitNet Books and writers 2023-03-03

The Open Book Youth Fest is now live on our website! All events are free, but booking is essential.

Nuut by Protea: Husse met lang ore deur Elsa Winckler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-03-03

Sy pappa praat van gaan "vakansie" hou, maar Tiaan weet nie wat dit is nie, en dit klink nie lekker nie – hy mag nie eens sy trokke saamneem om te speel nie!

Top