Persverklaring: Die maan deur ’n gaatjie in die nag by die KKNK en vooraf
2023-03-23Veteraanliedjieskrywer/-sanger Jannie du Toit beskou sy betrokkenheid by Marie se "langspeelplaat" in 1988 as een van die hoogtepunte van sy loopbaan. Op Coenie de Villiers se aanbeveling het die Tredouxs hom genader om verwerkings van hulle liedjies te doen.
Persverklaring: Nuwe talent in die pylvak vir Suidoosterfees-talentsoektog
2023-03-23Dié gewilde projek van die fees fokus op die identifisering en ontwikkeling van belowende talent onder sangers, dansers, musikante en komediante in die Wes-Kaap.
Graad 9: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal
2023-03-23Is jy ’n graad 9-leerder wat nou net aan die vakansie dink? Gebruik eers hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West en kry sommer twee keer soveel punte vir jou Wiskundetoets as gewoonlik! Dan is die vakansie dubbel so lekker.
Nuut by Naledi: Nalatenskap: Die soet en suur van familieondernemings deur André Diederichs
2023-03-23As jy hou van die dramas en intriges wat in familieondernemings afspeel, en ook wysheid oor die beste praktyke wil bekom, dan hoef jy nie verder as hierdie boek te soek nie.
Nuut by Naledi: Rooiletterkind deur Sandy Schoeman
2023-03-23Wat maak jy met ’n kind wat aanhou om teen jou liefde te baklei? Hoe help jy haar deur die slaggate van die lewe as jy self nooit daardeur is nie?
New from Naledi: 42
2023-03-23The aim of 42 (the book) is to fill the need for a single book containing the answer to the ultimate question of life, the universe and everything.
Nuut by LAPA: Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas deur Felicia Snyman-du Toit
2023-03-23Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...
Fresh off the press: Twitter dawn by Joe Kitchen
2023-03-23This “micro-novel” describes an imaginary future society and the role of social media where people are literally living inside virtual reality to the extent that they are unable to distinguish virtual reality from real life.
Press release: The Island Prize longlist for 2023
2023-03-20The Island Prize is very proud to be announcing our longlist for 2023.
Persverklaring: Vyf dinge wat jy móét weet van Jy is my seun
2023-03-20Dié nuwe titel vervang die gewilde Kind van die noodlot wat ná 148 episodes Donderdag 16 Maart tot ’n einde gekom het.
Persverklaring: Belinda en ’n paar nuwe gesigte gaan oplui dat dit klap!
2023-03-18Wanneer die kykNET-komedie Lui maar op, Belinda vroeg in April weer na die kassie terugkeer, gaan kykers vir Chris van Niekerk in die rol van Frans, die geliefde karakter in die reeks, sien. Eric Nobbs, wat voorheen die rol van Frans vertolk het, het tydens die produksie van die reeks op 23 Oktober 2022 gesterf.
Persverklaring: McGregor se eerste Cap Classique-fees op 25 Maart
2023-03-18Kom trek die kurke saam met ons by McGregor se eerste Cap Classique-fees op die 25ste Maart, die McGregor Bubblyfees!
Persverklaring: Oudtshoorn-stories vir tweede jaar in kollig by KKNK
2023-03-18Karoo Kaarte, die KKNK se bekroonde gemeenskapsprojek, vier vanjaar vir die tweede keer die ryk kulturele erfenis van Oudtshoorn en verskuif plaaslike stories na die kern van die fees se verhoë.
New from Modjaji: Cut to the chase: Scriptwriting for beginners by Janet van Eeden
2023-03-15At the end of the course, the reader will have been guided towards writing a well-thought-out first draft script that would be written to internationally acceptable standards.
