LitNet

LitNet

Nuut by Naledi: Daar is méér deur Daniël J Louw

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-04-12

Hierdie boek wil jou op ’n spoor van saam- en nuutdink vat. Bietjie weg van die deurgetrapte pad – op ’n nuwe pad.

New from Catalyst Press: Eye brother horn by Bridget Pitt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-04-12

Moses, a Zulu baby discovered on a riverbank, and Daniel, the son of white missionaries, are raised as brothers on the uMzinyathi mission in 19th-century Zululand, South Africa.

New from Jonathan Ball: Harry Oppenheimer: Diamonds, gold and dynasty by Michael Cardo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-04-12

Cardo brings to life the places, people, events and relationships that shaped Harry Oppenheimer’s long and rich career at the intersection of business and politics.

Pasverskyn: Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg

LitNet Boeke en skrywers 2023-04-12

Moordenaars. Afpersers. Nazi’s in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie.

Verrykingswiskunde: ewekansigheid

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-04-11

Is jy ’n leerder wat maklik vra: "Wat’s die kans?" Wanneer vind iets lukraak plaas? Dan moet jy hier lees. Pieta van Deventer skryf in hierdie artikel oor ewekansige getalle wat ’n groot rol in navorsing van watter aard ook al, speel.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2023

LitNet PEN Afrikaans 2023-04-11

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

LitNet: Mens en masjien

LitNet Nuusbrief 2023-04-06

LitNet: Mens en masjien

Pasverskyn: Sagie se storie deur Jan van Tonder

LitNet Boeke en skrywers 2023-04-05

Die storie van Sagie, seun van die Klein-Karoo, wat oor soveel jare heen in soveel harte gekruip het, word eindelik hier in een band klaar vertel.

Graad 5: Wiskunde-vraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-04-05

Is jy in graad 5 en hou jy nog lekker vakansie? Hierdie gratis vraestel en memo deur Lee-Ann West kan jou help om jou werk van verlede kwartaal te hersien of om vroeg volgende kwartaal met vyfsterwiskunde weg te spring.

Persverklaring: Hoog aangeskrewe Die moeder kom Baxter toe

LitNet Teater 2023-04-05

Die moeder (oorspronklik The Mother) is ’n boeiende portret van leënessindroom deur die bekroonde dramaturg Florian Zeller, wat ook The Father geskryf het. Die rolprentweergawe van The Father het Oscars vir beste akteur (Anthony Hopkins) en beste draaiboekverwerking gewen.

Press release: Rossini’s Stabat Mater at Paarl Toringkerk

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-04-05

This Easter, on Saturday, 8 April 2023 at 16:00, Cape Town Opera brings Rossini’s Stabat Mater to the beautiful Toringkerk in Paarl.

Press release: 2023 Commonwealth Short Story Prize shortlist announced

LitNet Books and writers 2023-04-05

Twenty-eight outstanding stories have been shortlisted by an international judging panel for the world’s most global literature prize. The stories range from fables to family dramas, tackling a range of themes and topics from violence and war to environmental damage, from love and loss to unexpected friendships.

Persverklaring: US Woordfeeskortverhaalkompetisie – inskrywings word ingewag

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-04-05

Inskrywings word ingewag vir die 2023-US Woordfeeskortverhaalkompetisie. Hier is al die inligting.

Persverklaring: NATi Jong Sterre-program vir opkomende toneelskrywers

LitNet Suidoosterfees 2023-04-03

Die Jakes Gerwel Stigting, in medewerking met NATi en Kunstekaap, nooi toneelskrywers uit om aansoek te doen vir die vyfde jaarlikse Jong Sterre-program. Hierdie unieke geleentheid vir toneelskrywers skop af met drie weke se mentorskap in toneelskryf, gevolg deur produksie-ontwikkeling en uitvoering tydens die Suidoosterfees van 2024.

Persverklaring: Wenners van die 2023-UJ-debuutprys en die 2023-UJ-prys

LitNet Boeke en skrywers 2023-04-03

Die wenners van die 2023-UJ-debuutprys en die 2023-UJ-prys is bekendgemaak. Altesaam 62 boeke in enige genre wat in 2022 in Afrikaans verskyn het, het meegeding om dié twee pryse. 13 van die inskrywings was debute.

Top