New from Naledi: Searching for Papa’s secrets in Hitler’s Berlin by Egonne Roth
2023-03-15Magdalena Koch: "Egonne Roth’s book is a moving journey of discovery into the unexplored continent that is often our families’ past."
Pasverskyn: Daar’s ’n towerponie in my bed deur Martelize Faber
2023-03-15Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander ...
Press release: SABC 2 is calling on anyone interested to go on a date!
2023-03-14Do you want to be on TV? If you’ve got a dynamic personality and want to shoot your shot with this season’s contestants, Love is love is looking for you! Click the link to learn how.
Persverklaring: Jerzy Koch van Pole se Polkadraai by NALN!
2023-03-14Jerzy Koch se tweede Afrikaanse digbundel Polkadraai word op Donderdag, 16 Maart 2023, om 18:00 by NALN bekend gestel.
Persverklaring: Verhaal oor ons lewe van doofheid deur Annette Humphries
2023-03-14Sonder om simpatie of bejammering na te jaag, vertel die skrywer die verhaal van ’n dowe gesin en hulle oorkoming van belemmeringe, dinge wat horendes as vanselfsprekend aanvaar.
Persverklaring: Hope vermaak vir tjokkers by KKNK
2023-03-13Vyf kinderteaterproduksies word tussen 1 en 9 April by die 27ste KKNK, geborg deur Absa, aangebied, wat saam met hope ander aktiwiteite vir vermaak uit die boonste rakke vir die jongspan gaan sorg.
Uitnodiging | Invitation: "Kom ons droom – Afrikaans in 2043" | "Let us dream – Afrikaans in 2043"
2023-03-13Jy word uitgenooi na ’n virtuele geleentheid op 16 Maart 2023 waar Wannie Carstens die gasspreker sal wees. | You are invited to a virtual event on 16 March 2023. Wannie Carstens will be the guest speaker. English interpreting services will be available.
LitNet en hoofvennoot Suidoosterfees se Stemme-projek wen Blou Fiësta!
2023-03-10Stemme, LitNet se monoloogprojek wat in samewerking met die Suidoosterfees (hoofvennoot), KKNK en NATi aangebied is, het die Blou Fiësta by die kykNET Fiësta-toekennings gewen. Melt Myburgh, wat die projek namens LitNet bestuur het, het die toekenning in ontvangs geneem. Hierdie geleentheid het op 9 Maart 2023 by die Waterfront in Kaapstad plaasgevind.
Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023
2023-03-10Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind plaas van 22–24 September 2023. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22–24 September 2023.
Persverklaring: Blink nuwe Turkse telenovela vir kykNET&kie – Jy is my seun
2023-03-09Telenovelas uit Turkye het kykers die afgelope tyd oorrompel en hulle kan nie genoeg kry van dié reekse met hulle beeldskone vroue, aantreklike mans, Turkse landskappe, intriges en drama nie. En goeie nuus is dat daar ’n splinternuwe telenovela, Jy is my seun, op 20 Maart begin wat beloof om kykers nes die vorige wegholsuksesreekse te boei.
Nuut by Naledi: In pas deur Karel Prinsloo
2023-03-09Kontemporêre gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied.
Nuut by Human & Rousseau: Helene de Kock Keur 8
2023-03-09Helene de Kock Keur 8 sluit ’n Oos-Vrystaatse familiesage en een van haar wynlandromans in.
Nuut by Protea: Die gedierte in die gange deur David Walliams
2023-03-09Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander.
Nuut by Pan Macmillan: Krok en Dil: Krok kan nie fluit nie deur Jaco Jacobs en Nadia du Plessis
2023-03-09Die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
