Fresh off the press: Things I learnt in the forest by Jayne Bauling
2023-02-08When Thoko and her mom moves from the city to a plantation in Mpumalanga, she is totally out of her comfort zone. There is no mall in sight and she has to take a taxi with the other kids from the plantation to school.
Persverklaring: KKNK-produksies ryg talle Fiësta-nominasies in
2023-02-08Teater- en musiekproduksies wat in 2022 op Oudtshoorn te sien was, sorg vanjaar vir meer as die helfte van die nominasies vir kykNET Fiësta-toekennings.
Persverklaring: En die benoemdes vir die 13de kykNET Fiëstas is ...
2023-02-03Die wêreld het stadig maar seker weer in 2022 uit sy dop gekruip en die kunste in Suid-Afrika het weer eens gewys dat niks ons veerkragtige kunstenaars sal keer om werk van wêreldgehalte te vervaardig nie.
Press release: Rhodes Stoepsitfees
2023-02-02Once a year the residents of Rhodes Village open their doors and give an inside perspective to life in this remote village. The festival includes open stoeps, presentations about aspects of the village, a photography competition and live music.
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal
2023-02-02Is jy in graad 8 en voel jy eerder lus om jou hele kamer oor te verf as om aandag aan jou skoolwerk te gee? Die goeie nuus is dat jy in hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West sal kan leer uitwerk hoeveel verf jy vir hierdie aktiwiteit benodig. En dan ken jy boonop jou eerste kwartaal se Wiskunde ook nog! Laai die vraestelle hier af.
ALV-kongres 2023: Eerste oproep vir referate
2023-02-01Ons wil graag by vanjaar se kongres (23–25 Augustus in Makhanda) uitreik na die ander helfte van die Afrikaanse akademie en die sluise oopmaak met ’n spesiale uitnodiging aan taalkundiges, en iedereen met ’n belangstelling in taalkunde, om saam met letterkundiges idees te wissel en diepgaande gesprekke te voer.
Nuut by Tafelberg: Watermeisie: Akwa se reis deur Marissa Badenhorst
2023-02-01In ’n wêreld waar water al skaarser word, onderneem die dapper jong Akwa ’n epiese tog uit Vervlakte. Sy oorreed Orrelman om haar met sy motor te neem na Wonderstroom, waar daar nog baie water is.
Nuut by Protea: Kinders van die gode 2: Die profesie van die bloedpêrel
2023-02-01Cassandra se ma, Janet, ’n kampioenbranderplankryer van Jeffreysbaai, verdwyn een aand geheimsinnig in die see.
Nuut by Protea: Die bullebakke: episode 7 deur Aaron Blabey
2023-02-01Die Bullebakke het die ruimtewesens ontkom deur een of ander knoppie – OEPS – te druk, en het in die tyd van die dinosourusse beland! Ja, julle het reg gehoor!
Nuut by LAPA: Uitverkies deur Noreen Nolte
2023-02-01Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was ...
Pasverskyn: Speurder Sammi: Die blou steen deur Crystal-Donna Roberts
2023-02-01Sammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, ’n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap.
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo
2023-01-30Graad 4 se baie werk hoef nie jou vreugde te demp nie. Hierdie Afrikaans-vraestel en memo sal jou breed laat glimlag wanneer jy goed vir jou toets voorberei het. Jou ouers sal ook straal as hulle jou punte sien. Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestel gratis hier af.
My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig
2023-01-26LitNet het lesers genooi om ons te laat weet en in aanmerking te kom vir ’n kontantprys van R2 500. Hier is die wenner!
