Graad 9: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal

  • 0

https://pixabay.com/vectors/vector-block-multicoloured-3d-2638077/

Is jy ’n graad 9-leerder wat nou net aan die vakansie dink? Gebruik eers hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West en kry sommer twee keer soveel punte vir jou Wiskundetoets as gewoonlik! Dan is die vakansie twee keer so lekker.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top