
Vertaal deur Jaco Jacobs
Jy kan dink aan voëls.
Begin sommer nou.
Jy kan dink aan geel.
Jy kan dink aan blou ...
Dink links en dink regs,
dink heen en dink weer.
O, die DINKE wat jy kan
dink, as jy net wil probeer!
Leer om jou verbeelding te gebruik en ontdek al die dinge wat jy kan DINK met ’n bietjie hulp van Dr Seuss. Lees Dr Seuss se gewilde Oh, the thinks you can think! vir die eerste keer in Afrikaans!


Kommentaar
Wat is die ouderdom vir daardie boek?