Nuut by Protea: Die Bullebakke: episode 6 deur Aaron Blabey

  • 0

Vertaal deur Kobus Geldenhuys

Die Bullebakke is nou in die buitenste ruimte. En hulle verdwyn die een na die ander! ’n Gruwelike ruimtewese met vreeslik baie tande en heeltemal te veel boude raap hulle een vir een op! Is dit die einde vir die goeie ouens wat so graag helde wou wees?

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top