
A brand-new text for Mussorgsky’s Pictures at an exhibition is written by Wilken Calitz. This majestic work will be performed on piano by the celebrated musician Nina Schumann. The narrator is voice artist Niël Rademan. The music was composed as picturesque pieces that characterised the individual paintings – originally by Modest Mussorgsky’s best friend, Victor Hartmann.
Tuesday 7 March 2023, NWU School of Music & Conservatory Hall
Tickets sold at R120 per ticket. Book yours today! https://qkt.io/lOd7ZC
***
Prente by ’n uitstalling deur die Russiese komponis Moessorgski is ’n meesterlike werk wat die oorkoepelende idee van ’n kunsuitstalling verbeel, en oorspronklik as tipe toondigte vir ’n reeks kunswerke van ’n goeie vriend geskep is. Die skrywer-musikant Wilken Calitz herverbeel hierdie werk as ’n pa-en-dogter-uitstappie na ’n uitstalling, en hy belig die teks subtiel met lewenslesse en kwinkslae.

