Pasverskyn: Op pad na Moormansgat deur Chris Karsten
2022-10-19Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?
Die verkeerde vrou deur Irma Venter: Uitnodigings na boekbekendstellings
2022-10-18Hier is inligting oor agt boekbekendstellings wat rondom Irma Venter se jongste boek, Die verkeerde vrou, aangebied word. Kyk of een van die bekendstellings in jou omgewing plaasvind!
Sol Plaatje Universiteit: Honneurs en MA in Afrikaans 2023
2022-10-17Het jy ’n passie vir Afrikaanse taal- en/of letterkunde? Wil jy die verskillende Afrikaanse variëteite bevorder? Hier is nog inligting oor Sol Plaatje Universiteit se nagraadse programme in die vakgroep Afrikaans.
Uitnodiging: Gesamentlike byeenkoms vir Pretoriase leeskringe
2022-10-17Alle belangstellendes word uitgenooi na die gesamentlike byeenkoms vir Pretoriase leeskringe op 5 November 2022 in Hartbeespoort. Die gasspreker is Danie Marais.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2022
2022-10-17Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: Oproep om benoemings vir die Taalraad se Kokertoekennings van 2022
2022-10-14Die Afrikaanse Taalraad nooi lede en die algemene publiek uit om kandidate vir die Kokertoekennings van 2022 te benoem. Die doel van die Kokers is om erkenning te gee aan mense wat besondere bydraes tot Afrikaans gemaak het.
Persverklaring: Wenner van die 2022 Woordfeeskortverhaalkompetisie
2022-10-14Lynthia Julius is as algehele wenner van die 2022 Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig by die bekendstelling van die sewende US Woordfeeskortverhaalbundel in die Hofmeyr-saal in Stellenbosch op 10 Oktober.
Persverklaring: Die Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar!
2022-10-13Vanjaar se fees bestaan uit 65 aanbiedinge, wat ’n ook paar oopmikrofoonsessies insluit vir die wat spontaan hul gedigte wil kom deel. Antjie Krog is deel van die lang lys indrukwekkende digters wat vanjaar op die program is.
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo
2022-10-13As jy in graad 11 is, weet jy dat Wiskunde meer as net kinderspeletjies is. Stuur jou ouers om die magnetiese getalle op die yskas te gaan rangskik, graad 11-leerder, want LitNet bied hulp vir jou. Gebruik Lee-Ann West se oefenvraestel en memo om jou aan die begin van die kwartaal met jou Wiskundige geletterdheidshersiening help.
Foto’s: Kommadagga 2022 – die aankoms
2022-10-13LitNet, die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot se Kommadagga-slypskool het vandeesweek in Somerset-Oos begin. Hier is Danie Kriek se foto’s van die eerste week se bedrywighede.
Press release: Editing your own poetry with AVBOB poetry
2022-10-13Before entering the AVBOB Poetry Competition, we trust these suggestions will help you sharpen your poems! Submit up to 10 poems in all 11 official languages. Entries close on 30 November 2022.
Nuut by Protea: Die Waterplek: Afrika, volume 1 deur Carina Stander
2022-10-11Baie water en bloed het intussen in die see geloop en nou verlaat die sewentienjarige Eron Verberger uiteindelik sy geboorteland in die hoop om die laaste Geseënde en sy pa by die Waterplek te vind ...
Nuut by Umuzi: Die kapokdokter deur François Loots
2022-10-111816. Die Kaap de Goede Hoop. ’n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as ’n militêre chirurg se assistent. Goewerneur Lord Charles Somerset is ná ’n paar maande só beïndruk met die briljante Barry dat hy hom as sy huisdokter aanstel.
New from Naledi: I wish I’d said ... Vol 5, edited by Johann de Lange and Nxalati CP Golele
2022-10-11Imagination saves us in dark days and the words on these pages will show you an experience that is as universal as it is individual.
