Persverklaring: Nuwe Afrikaanse vertaling van Die klein prinsie

  • 0

’n Nuwe Afrikaanse vertaling van Antoine de Saint-Exupéry se Le petit prince is op Naledi en Amazon se webtuistes beskikbaar.

Die vertaler is Bruno Andries.

Die nuwe uitgawe van Die klein prinsie gaan gepaard met Antoine de Saint-Exupéry se oorspronklike illustrasies.

’n Mens is nooit te oud om Die klein prinsie te lees nie.

Lees meer hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top