Fresh off the press: Commando: A Boer Journal of the Anglo-Boer War by Deneys Reitz, edited and annotated by Fransjohan Pretorius
2024-06-26Commando is more than a historical document; it is a literary masterpiece that transcends time. With prose that captures both the brutality and the beauty of war, Reitz weaves a narrative that resonates with authenticity and passion. As relevant today as when it was first penned, Commando has become a South African classic and stands as a testament to the indomitable human spirit in the face of adversity.
Persverklaring: Skryf nou in! Die Glam Guru swaai weer sy towerkwas
2024-06-26’n Nuwe seisoen van Glam Guru word eersdaags verfilm, en jy staan nou die kans om een van die gelukkiges te wees om deur Hannon se skêr en grimeerkwas omgetower te word. Wil jy ’n deelnemer wees? Vind meer uit hier.
Press release: Sanjana Thakur wins 2024 Commonwealth Short Story Prize
2024-06-26Sanjana Thakur: "Writing stories is a way for me to accept that Mumbai is a city I will long for even when I am in it; it is a way to remake ‘place’ in my mind. I feel that the Commonwealth Short Story Prize offers that chance up to all of us: to be a writer who is from ‘somewhere’, to write from inside a legacy of colonialism and migration. I am so incredibly grateful to the prize for recognising that stories are not written in a vacuum."
Advertensie: Senior Lektoraat/Lektoraat: Afrikaans Huistaalonderrig
2024-06-26U aansoek moet vergesel wees van ’n volledige curriculum vitae (insluitend die name en e-posadresse van ten minste drie referente), en moet die Universiteit voor of op die sluitingsdatum van die advertensie bereik.
Persverklaring: Hulde aan helde-reeks by NALN (2–4 Julie 2024 | 18:00), deel van die Vrystaat Literatuurfees
2024-06-26Die Hulde aan helde-reeks vind van 2 tot 4 Julie 2024 by NALN in Bloemfontein plaas.
Persverklaring: 5 moet-kyk redes vir Een keer om die son
2024-06-25Een keer om die son begin vanaand om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144. Episodes sal ook op Catch Up op DStv Stream beskikbaar wees.
Persverklaring: Kom "kyk radio" by Innibos Kunstefees se oase vir boeke en kuns
2024-06-25Boek- en kunsliefhebbers kan vanjaar pitkos kry by Innibos Kunstefees se ATKV-Kuns- en Boeke-oase met topskrywers wat die fees bywoon. RSG-luisteraars kan ook kom 'radio kyk' wanneer bekende omroepers van daar uitsaai.
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
2024-06-25Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Lee-Ann Langeveld in PDF-formaat af te laai.
R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers
2024-06-24Om saam te vat: R350 betaal vir die skryfkursus, die kursusmateriaal en al die gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée.
Press release: LAMTA announces Hollywood at Theatre on the Bay in Cape Town
2024-06-21Lights, camera, action! The Luitingh Alexander Musical Theatre Academy (LAMTA) is excited to present their much anticipated blockbuster dance production, Hollywood. The show is set to light up the stage from 19 to 29 June 2024 at Theatre on the Bay in Camps Bay.
Persverklaring: 2024-UJ-prys vir Afrikaans
2024-06-21Die wenner van die 2024-UJ-prys is nou bekend.
Press release: Miela’s box on Cape Flats Stories and Radio Eersteriver
2024-06-20Miela’s box is a 50 minute radio drama in English and Kaaps. The show will air on Cape Flats Radio, a product of the Cape Flats Stories, and Radio Eersteriver on Sunday 30 June 2024 at 8pm.
Nuut by Human & Rousseau: Harry Potter en die gevangene van Azkaban deur JK Rowling
2024-06-20Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog ’n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, ’n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap – en hulle sê hy is op Harry se spoor.
Nuut by Lux Verbi: Geroep vir ’n tyd soos hierdie deur Farren Cloete
2024-06-20Farren Cloete is geroep vir ’n tyd soos hierdie, maar wys vir jou op jou roeping ook: dit maak nie saak wat mense sê nie, as God jou geroep het kan geen mens jou keer nie en jy hoef aan niemand rekenskap te gee nie. Dit maak nie saak hoe moeilik ons roeping is nie, of ons opgewasse voel daarvoor of nie, God is by ons en Hy roep ons vir ’n tyd soos hierdie.
