Press release | Dean: Faculty of Arts and Social Sciences
2024-06-12Five-year term with the possibility of reappointment for another term. Be responsible for the overall executive management, as well as for providing visionary leadership aligned with the institutional strategy.
Persverklaring: Speel lag-lag klaar met al die sorge en stres by Innibos
2024-06-11’n Heerlike keuse van komedie om die gemoedere te lig is te sien by Innibos Kunstefees vanjaar – van die absurde komedie Hospitale, kateters en familielede en die teaterklug Ou Wyntoon en die weerlose kreatuur, tot nuwe materiaal deur Schalk Bezuidenhout in Mamma se grootseun. | Innibos is van 27 tot 30 Junie in Mbombela.
Persverklaring: Die grense van grondwetlikheid – Karin van Marle
2024-06-10Hoe kan die rewolusionêre moment, die moment van oorsprong, en nuutheid behoue bly? Hoe kan die Grondwet as ’n ruimtelike (spatial) begrip bedink word? Wat is die rol van interpretasie?
Persverklaring: Oproep om gedigvoorleggings vir Merang
2024-06-10Ter viering van Afrikaans se honderdste bestaansjaar as amptelike taal in 2025 nooi Naledi gepubliseerde en ongepubliseerde Afrikaanse digters uit om gedigte voor te lê vir ’n opwindende versamelbundel.
Persverklaring: Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF), 5 tot 14 Julie, US Konservatorium, Stellenbosch
2024-06-05Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 5 tot 14 Julie in die Konservatorium van die Universiteit Stellenbosch plaas. Die gewilde aandkonserte kan in die Endlersaal bygewoon word.
Press Release: AVBOB poetry mini-competition
2024-06-05In April this year, the AVBOB Poetry Project ran a mini-competition on the theme "Three Ways to Look at a Person". We are announcing the names of the three winning poets and sharing their powerful words.
Persverklaring: Die room van akteurs vanjaar op die Innibos-verhoog te sien
2024-06-05Van die room van Afrikaanse akteurs is vanjaar op die verhoog by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees. In ’n uiteenlopende verskeidenheid toneelstukke is onder andere Sandra Prinsloo, Rika Sennett, Adriaan Havenga, Cindy Swanepoel, Je-ani Swiegelaar, Louw Venter en Ben Albertyn te sien.
Persverklaring: Innibos-feesterrein het al die regte bestanddele vir heeldag kuier
2024-06-05Innibos-feesgangers hoef nie te wag vir elke aand se superkonsert op die hoofverhoog nie, maar kan sommer vroegdag reeds lekker in die feesgees kom.
Nuut by Penguin: Droomjagter deur Leon van Nierop
2024-06-05Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke, gestuur deur ’n reistydskrif om oor die lodge te skryf.
Nuut by Jonathan Ball: Die groot Afrikaanse blokraaiboek
2024-06-05Hierdie versameling bevat meer as 200 van die beste blokraaisels en ander speletjies wat in Media24 se gewilde tydskrifte verskyn het. Dit beloof om jou ure lank te vermaak en uit te daag.
New from Penguin: Whisper of death by David Lambkin
2024-06-05Paul Morgan, a washed-up novelist, is wasting his life away in Zanzibar. But his luck changes when he meets Angelika, a young orphan girl, and her guardian, a retired British spy …
New from Penguin: Why we kill by Karl Kemp
2024-06-05Why do so many South Africans prefer taking the law into their own hands to relying on the police? Why are those who do so often cheered or sympathised with?
New from Penguin: The spirit of leadership by Reuel Khoza
2024-06-05In 2023, Reuel Khoza unsealed a letter to the future, which he had written in 1999 when he was chair of Eskom, at the time recognised as the best power utility in the world.
Kroonboek: Oor jou dooie liggaam deur François Bloemhof
2024-06-05Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime.
