LitNet

LitNet

Graad 7: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone, funksies en verwantskappe

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-05-20

As jy in graad 7 is, is julle waarskynlik nou in Wiskunde besig om patrone, funksies en verwantskappe te behandel. LitNet het hulp om jou werk oor hierdie wiskundige rye onder die knie te kry. Klik hier om die oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit gratis af te laai. Jou kennis oor vloeidiagramme sal vinniger as hierdie ry mense op die prentjie vloei! 

Persverklaring: Boekbekendstellings vir Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories, saamgestel deur Corlia Fourie en Annelize van Rooyen

LitNet Boeke en skrywers 2024-05-20

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories word in Junie onderskeidelik in George, Johannesburg, Pretoria en Wellington bekendgestel. Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, oa Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager.

Invitation | Skrywersaand at Oude Leeskamer with Ivan Vladislavić and Justin Fox, 21 May 2024

LitNet Books and writers 2024-05-17

Oude Leeskamer is proud to announce the launch of The near north by the award-winning Ivan Vladislavić on 21 May 2024 at 18:00. He will be joined by Justin Fox, whose Place: South African literary journeys has recently enjoyed a fifth print run. Skrywersaand host Jonathan Amid will lead the discussion.

Persverklaring: Klassiek Boer | 7 en 8 Junie 2024 by Die Boer

LitNet Musiek 2024-05-17

Twee aande van geliefde liedere by Die Boer in Durbanville: Kom luister na A night at the musical op 7 Junie en Opera op die silwerdoek op 8 Junie, met Elna van der Merwe, Zanne Stapelberg, Niël Rademan en Corneil Muller.

LitNet: Jou aanloop tot 29 Mei

LitNet Nuusbrief 2024-05-16

LitNet: Jou aanloop tot 29 Mei

Nuut by Protea Boekhuis: Die boomhuis met 91 vloere deur Andy Griffiths, geïllustreer deur Terry Denton

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-05-15

Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit ... Kom tol saam in die wêreld se woesste draaikolk, vaar in ’n duikbootbroodjie, spoel uit op ’n woestyneiland, speel op ’n reusespinnerak (pas net op vir die reusespinnekop), loer in by madame Weet-alles, ’n fortuinverteller wat kamma alles weet, en besluit of jy die geheimsinnige, groot rooi knop gaan druk ... H’mm, is jy dapper genoeg? Wat sal gebeur? Vind uit!

Nuut by Protea Boekhuis: Omdat ek en jy deur Elsa Winckler – ’n omnibus

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-05-15

’n Omnibus met drie van Elsa Winckler se gewildste liefdesverhale wat voorheen afsonderlik verskyn het: Omdat jy jy is, Omdat jy my liefhet en Omdat ons saam is.

Graad 12: Wiskundevraestel 4 en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-05-15

Is jy vanjaar in matriek en maak jy sommetjies oor hoeveel weke daar nog voorlê voordat die eindeksamen afskop? Laai eerder hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en span jou wiskundige berekeninge in om vir jou eksamen voor te berei. Die persentasie van jou Wiskundepunt sal styg en jou spanningsvlakke sal daal!

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-05-15

As jy in graad 7 is, weet jy teen hierdie tyd dat daar verskillende maniere is om mengsels van mekaar te skei. Die skeidingsproses op hierdie prent bied ’n leidraad ten opsigte van een van die metodes. As jy hierdie oefenvraestel deur Rita Engelbrecht gratis in PDF-formaat aflaai, sal jy nog meer voorbeelde kan hersien. Jy kan solank die ketel vir ’n lekker koppie koffie vir jou ouers aanskakel. Hulle sal bly wees dat jou punte met behulp van hierdie oefenvraestel ook boonop hierdie kwartaal sal kook.

Persverklaring: Lux et Umbra deur die Vox Chamber Choir

LitNet Musiek 2024-05-15

Die bekroonde Vox Chamber Choir, onder leiding van die komponis-dirigent Franco Prinsloo, gaan koorliefhebbers bekoor met hul transendente konsert Lux et Umbra | Umbra et Lux (Lig en skadu | Skadu en lig), op Sondag, 9 Junie 2024 om 15:00 by die Nazareth House-kapel, Pretoria.

Fresh off the press: The city is mine by Niq Mhlongo

LitNet Books and writers 2024-05-14
Mangi and his fiancée, Aza, have been living together in Linden for the past eight years. One day while cleaning their bedroom, Mangi discovers Aza’s secret. The uncovering of Aza’s lie is the catalyst to the unravelling of their already tumultuous relationship. Mangi searches for meaning as he makes his way through the streets of Joburg in The city is mine
 

Press release: The Ingrid Jonker Prize for English poetry 2024 | Invitation to submit entries

LitNet Books and writers 2024-05-14

Poets or their publishers are invited to submit entries for the Ingrid Jonker Prize for English poetry in 2024. The closing date for submissions is 20 June 2024.

Press release: Endler Concert Series presents Voces Cordis, conducted by André van der Merwe | Endler Hall, 24 May 2024

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-05-14

The choir ensemble Voces Cordis comprises 75 talented and dedicated young adults from all over the Western Cape who share a passion for choral music and singing. Under the direction of the acclaimed choral conductor André van der Merwe, the choir will return to Stellenbosch for its first gala performance of 2024 on Friday, 24 May as part of the Endler Concert Series.

 

Uitnodiging | Lesing 4: Die werkwyse van die Taalkommissie | 14 Mei om 16:00 (virtuele aanbieding)

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-05-14

Dit het gebruiklik geword om in elke voorwoord van elke nuwe uitgawe van die AWS duidelik te maak wat die sienings en werkwyse van die Taalkommissies (TK) van elke uitgawe van die AWS was. In die tweede laaste lesing in die TK se eerste lesingreeks kom hierdie aspekte prakties aan bod. | Alle lesings vind virtueel plaas.

Persverklaring: KKNK 2024 se uitblinkers met Kannas bekroon

LitNet KKNK 2024-05-13

Uitnemende artistieke bydraes by vanjaar se KKNK, geborg deur Absa, is Donderdag 9 Mei met Kannas bekroon. Die KKNK se Kanna-pryse is tydens ’n glansgeleentheid by Leopard’s Leap Wynlandgoed net buite Franschhoek oorhandig. Veteraanjoernalis Marianne Thamm was die aanbieder.

Top