LitNet

LitNet

Persverklaring: Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium en Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie

LitNet Musiek 2024-04-02

Die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium, wat sedert 2006 tweejaarliks by die Universiteit Stellenbosch plaasvind, bring die voorste klavieronderwysers en studente bymekaar vir ’n fees van lesings, openbare meesterklasse en konserte.

Press release: "Across a crowded street" – AVBOB poetry mini-competition

LitNet Books and writers 2024-04-02

Early in February, the AVBOB Poetry Project announced its first mini-competition for 2024 on the theme of “Across a crowded street”. In a cultural landscape where our words can easily divide us and box us in, poets were invited to find their most urgent words, whether tender and encouraging or new and challenging. Today, we announce the winning poets and share their extraordinary poems.

Press release: Exhibition opening of Kriptaal by Gideon Nel and Jotam Schoeman | Cape Town, 4–20 April 2024

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-04-02

Kriptaal is an exhibition of paintings, drawings and prints by Gideon Nel and Jotam Schoeman. In this collection of work the artists contemplate the mystery of the cosmic and the particular, each in the style of their own visual language.

Persverklaring: SA Akademie se hoof- uitvoerende beampte tree uit

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-04-02

Die Akademieraad het die hoogste waardering vir die onbaatsugtige manier waarop Anne-Marie Beukes die Akademie met onderskeiding vir bykans twee termyne vanaf 1 Junie 2019 gedien het.

Persverklaring: Kry jou kuur by die KKNK op Oudtshoorn

LitNet KKNK 2024-03-28

Die 28ste KKNK is vandag halfpad en dié fees bied vanjaar 'n kuur vir elke kwaal aan feesgangers. In die teaters is daar ’n keuse van vitamien drama, musiekmoetie, dansdoepa en proesstroop met die Feesmark wat daagliks hope bied vir smulpape en markievrate.

LitNet: Jou water

LitNet Nuusbrief 2024-03-27

LitNet: Jou water

Uitnodiging: Bekendstellings | Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-27

Die boekbekendstellings van Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit vind onderskeidelik in Pretoria en Wellington plaas.

Nuut by Lux Verbi: Vind God in die gewone deur Tom Smith

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-27

Tom Smith wys ons hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: In ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ’n alreeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek.

Nuut by Tafelberg: Anton Rupert – Die lewe van ’n sakelegende deur Ebbe Dommisse

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-27

Die verstommende storie van ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in ’n sukkelende ekonomie, is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag.

 

New from Naledi: A big hand for the spirits by Jennifer Stern

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-27

An ecologist on the run from a hit man joins up with a brilliant physicist struggling to reconcile his traditional African beliefs with science, an anesthetist dealing with a bad marriage, a physically powerful, but emotionally distraught river guide, and an enigmatic recovering drug addict who alternates wildly between reality and fantasy.

Nuut by Naledi: ...so ook op die aarde deur Betsie van Niekerk

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-27

In ’n afgeleë Kalahari-woestyndorpie ontdek ’n jong Franse non, Léonie Duvernois, dat haar lewe lyflik en aards is en om lief te hê onkeerbaar soos ’n fontein in jou opborrel. Hierdie is die universeel, eg menslike verhaal van ’n klein gemeenskap met eie wegsteekdinge, mense vir wie God in die worsteling van hul bestaan soms net ’n skrale wete is.

Uitnodiging – Kunslesing (SA Akademie): Die oostelike fasade van Kerkplein in Pretoria deur die jare deur Alex Duffey

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-03-26

Hierdie lesing is vanaf Dinsdag 26 Maart 2024 om 18:00 op die SA Akademie se YouTube-kanaal of Facebook-blad te sien.

Pasverskyn: Bloedsomer deur Sidney Gilroy

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-26

Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haar as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.

Press release: Second Amazwi conference on children’s literature, a call for papers

LitNet Books and writers 2024-03-26

Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference that explores all aspects of children’s literature, from picture books to young adult fiction.

Persverklaring: Kortlys vir die 2023-Jeugboekpryse aangekondig

LitNet Jonathan Ball-portaal 2024-03-26

Altesaam 104 manuskripte – talle deur debuutskrywers – is ingeskryf vir die kompetisie, wat die ontwikkeling van gehalteleesstof vir lesers ten doel het.

Top