Pasverskyn: Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais

  • 0

Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais. Voorbladillustrasie deur Anton Kannemeyer (Tafelberg)

Titel: Ek en jy bestaan nie
Skrywer: Danie Marais
Uitgewer: Tafelberg (Junie, 2024)
ISBN: 9780624095002

Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop – hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas. Dis ’n bundel oor die menslike middelklastoestand en die unbearable whiteness of being wat waag om te praat oor die dinge waaroor mense liefs stilbly in die woonbuurte van Stellenbosch waar ’n koue burgeroorlog stil in die boomryke strate woed.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top