Nuut by Tafelberg: Al wat tel deur Irma Venter
2024-04-10Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord?
Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
2024-04-10Is jy in graad 4 en voel dit of die Wiskunde jou sommer vanjaar dubbel laat sien? Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit kan jou help met die tweede kwartaal se verdubbelingsomme – en kan help om jou Wiskundepunte weer perdfris en gesond te maak. Klik hier om dit kosteloos in PDF-formaat af te laai.
Fresh off the press: Show me the place by Hedley Twidle
2024-04-10Whether embarking on a bizarre quest to find Cecil Rhodes’s missing nose (sliced off the bust of the Rhodes Memorial) or bike-packing the Scottish islands with a couple of squabbling anarchists; whether learning to surf (much too late) in the wild, freezing waters off the Cape Peninsula or navigating the fraught politics of a Buddhist retreat centre – the author explores forgotten utopias, intentional communities and islands of imagination with curiosity, hope and humour.
Persverklaring: Gesoek – Vars talent én ervare hande vir die 2025 kykNET Silwerskermfees
2024-04-10Intussen kan Suid-Afrika se eie toekomstige Christopher Nolans, Greta Gerwigs, Martin Scorseses en Cord Jeffersons ook reeds inskryf vir 2025 se Silwerskermfees-kompetisie vir kort- en dokumentêre films.
Persverklaring: Suidoosterfees se Onder ’n bloedrooi hemel ’n "kragveld van kreatiwiteit"
2024-04-09Onder ’n bloedrooi hemel, gebaseer op Annemarié van Niekerk se aangrypende memoir oor liefde en geweld in Suid-Afrika, is die fees se vlagskipdramaproduksie.
Persverklaring: Top-uitgewers by SOF Junior, Suidoosterfees se mini-kunstefees vir onnies, skoliere en ouers
2024-04-09SOF Junior, ’n mini-kunstefees vir skoliere, onderwysers en ouers, word van 22 tot 26 April 2024 by die Artscape-teatersentrum in Kaapstad aangebied, net voordat die hooffees afskop.
Persverklaring: Die jaarlikse Digskool in Sutherland
2024-04-09Die Louwhuis en Museum bied aan, in samewerking met die ATKV, die jaarlikse Digskool in Sutherland.
Persverklaring: Jan H Marais-prys 2024 – oproep vir nominasies
2024-04-09Die Jan H Maraisprys verleen erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal. Die toekenning van die prys is afhanklik van ingeligte persone uit die Afrikaanse taalgemeenskap om moontlike wenners voor te stel. Die sluitingsdatum vir nominasies is Maandag 24 Junie 2024.
Press release: Marianne Thamm returns to The Baxter with her latest instalment of conversation and comedy, just before the elections, with Round of Applause Reloaded from 10 to 27 April
2024-04-08Join her, as she takes the audience on an evening of comedy, celebrating the strengths and weaknesses of South Africa’s democracy - just in time - as the country gears up for the 2024 big elections.
Press release: Heritage Travel Magazine: Mondig poetry contest at Suidoosterfees
2024-04-04Since Suidoosterfees is a festival for all and celebrating their 21st birthday, the Heritage Travel Magazine decided to include every household in the world from different nations, cultures and towns to give everyone the opportunity to be a part of it by joining in on this international poetry competition.
Persverklaring | Pos: Hoof- uitvoerende beampte (HUB) Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2024-04-04Die pos van hoof- uitvoerende beampte (HUB) van die SA Akademie het op 1 April 2024 vakant geraak. Van die nuwe HUB word verwag om reeds op 1 Julie 2024, of so spoedig moontlik daarna, diens te aanvaar.
Persverklaring: Engelssprekende wen WAT se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000
2024-04-04Natalie Williams, ’n Engelssprekende van Durbanville, is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2024-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000.
Persverklaring | Endler-konsertreeks bied aan: Amici String Quartet met Shane Woodborne
2024-04-04Benewens hierdie wêreldpremière deur Shane Woodborne, sal die Amici-strykkwartet en Woodborne Schubert se ikoniese meesterstuk, Schubert se kwintet in C majeur vir strykkwartet en ’n tweede tjello, een van die grootste juwele in die kamermusiek-oeuvre, uitvoer.
Persverklaring: Ghasel-skryfkompetisie
2024-04-04Ter herdenking aan Jaläl al-Dïn Rumï se invloed op die letterkunde word alle belangstellende digters genooi om ’n maksimum van twee ghaselle in te skryf vir ’n kompetisie.
