LitNet

LitNet

Persverklaring: ’n Nuwe era vir Afrikaans sien die lig! | Press release: A new era for Afrikaans sees the light!

LitNet TV 2024-03-18

Afrikaanse kykers (en liefhebbers van Afrikaanse inhoud) kan uitsien na splinternuwe boeiende en opwindende stories met die bekendstelling van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama. | Afrikaanse viewers (and lovers of Afrikaans content) can look forward to brand new compelling and exciting viewing stories to viewers with the introduction of e.tv’s first locally produced Afrikaans daily drama.

Call for papers: Imagining the ordinary city – arts, placemaking and everyday urban lives

LitNet Akademies en skole 2024-03-18

The deadline for abstract submissions is 30 May.

Press release: Fleur du Cap Theatre Awards winners celebrated at the Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-03-18

The winners of the 59th Fleur du Cap Theatre Awards, sponsored by Heineken Beverages, were announced at a glittering ceremony at the Baxter Theatre Centre in Rondebosch, Cape Town. Read the full list of winners here.

Graad 11: Wiskunde-toets 2 en memo, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-03-18

Is jy in graad 11 en lus vir ’n lang wegbreekvakansie? Voordat jy die rit op die reguit spoorlyn aanpak, kan jy eers in hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Anne Langeveldt meer leer oor die kollineariteit van ’n stel punte op ’n enkele reguit lyn. Jou punte sal soos ’n stoomtrein vorentoe snel!

KKNK 2024: volledige program

LitNet KKNK 2024-03-18

Die KKNK vind van 23 tot 31 Maart 2024 in Oudtshoorn plaas. Hier is nog inligting vir lesers wat die fees vanjaar wil bywoon.

Persverklaring: US-koor vier Fick se 80ste

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2024-03-15

Ter viering van die lewensbydrae en werk van die ikoniese koordirigent Acáma Fick, tree die Universiteitskoor Stellenbosch (US-koor), die Accelerando-koor van die Hoër Meisieskool Bloemhof (HM Bloemhof) en die Cape Town Camerata in 'n spesiale konsert op. Die Acáma Fick 80th Birthday Celebration-konsert vind op 24 April om 19:00 in die Endlersaal op Stellenbosch plaas. 

LitNet: Die laaste grap

LitNet Nuusbrief 2024-03-14

LitNet: Die laaste grap

Persverklaring: Wenners van die LAPA-jeugromankompetisie 2023

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2024-03-14

Daar is vanjaar drie naaswenners en ʼn algehele wenner.

Persverklaring: Reünie met Frank Opperman en geskryf deur Dana Snyman | Die Boer-teater in Durbanville, 10–14 April 2024

LitNet Teater 2024-03-13

Dit is dieselfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer. Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie.

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-03-13

Is jy in graad 7 en kan jy nie wag vir die skoolvakansie en meer tyd in die buitelug nie? As jy hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht aflaai, kan jy jou verbeel jy is buite in die natuur omdat jy so baie daarvan gaan leer. Boonop gaan jou ouers so tevrede wees met jou punte dat julle lekker vakansie sal kan hou!

New from Tafelberg: Soul of a nation by Oyama Mabandla

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-13

There is lament about how and why the ANC have so quickly become preoccupied with material enrichment. Former exile, business leader and political commentator, Oyama Mabandla excavates the values that created a steady flow of pioneering South Africans under impossible circumstances, bolstered a liberation ethic and championed a leadership that made individual nobility and excellence aspirational. These values, in retreat since 1994, can still recapture the nation’s best trajectory.

Nuut by Human & Rousseau: Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-13

Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is ’n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke van Sara se verlede op.

Nuut by LAPA: Solank as die aarde deur Lucia Prinsloo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-13

In die nasleep van tragedie moet Ragel hul familieplaas vroualleen te midde van ’n groot droogte probeer red. Sy maak vriende met die gemeenskap se jong boere wat hulle oor haar ontferm en op ’n dag kom daar ’n vreemdeling oor die berge aangestap. Die luiperdman, soos sy hom leer ken, laat haar anders na alles kyk.

Nuut by LAPA: Donkertyd: My naam is Tina deur Mariël le Roux

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-13

Sy is tot haar misnoeë vernoem na haar ouma Geertina, op haar beurt ’n troosnaam vir haar vader, Geerton, wat in diepe droefheid versink het by die aanhoor dat daar nie vir hom ’n manlike erfgenaam sou wees nie. “Vergewe jul pa,” maan Annie telkens wanneer Servaas sy onbeteulbare woede op sy kinders uithaal, “sy kindertyd was donker.” Annie, sag, mollig en getrou aan haar huwelik en haar man, het skynbaar haar lot aanvaar. 

New from Jonathan Ball: Called by the wind by Conraad de Rosner

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-13

The thrilling story of the conservationist who pioneered the use of dogs in combating poachers to protect wildlife in South Africa’s game reserves. His first anti-poaching dog, a Weimaraner named Zingela, became an inseparable companion. Zingela saved Conraad’s life on numerous occasions – once when Conraad was about to be assassinated by two fellow rangers hired by poachers. Conraad’s story is an epic of modern-day African wildlife conservation, spiced with adventure, courage and romance.

Top